Kalkrand is NLU Agribraai 2023 se braaikonings

Die wenners van die NLU Agri Braai 2022 is in Mariental gekroon en die braaikonings kom weer uit die Suide. Kalkrand Boerevereniging is as die braaikampioene aangewys en die wenner van die sosiale spanne is al die pad uit Suid-Afrika, SA Smoke and Braai Association. Uhlenhorst Boerevereniging het die NLU Agribraai 2022 aangebied. Jessica Thomas van Kosmos 94.1 gesels met braaikoning Victor Boshoff van die Kalkrand Boerevereniging.