Kaizer Chiefs se Luke Fleur dood in kaping
Die polisie in Gauteng het met ‘n soektog begin ná die moord op die Kaizer Chiefs-verdediger Luke Fleurs. Die 24-jarige Fleurs is gisteraand in ‘n kaping doodgeskiet. Hy het in Oktober by Chiefs aangesluit met die oog op ‘n kontrak nadat Supersport United hom in September vrygestel het. Fleurs het 70 wedstryde vir SuperSport gespeel. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê klagte van moord en kaping word ondersoek: