Kabinet keur stokvis- en kreefkwotas vir volgende seisoen goed

Die Namibiese kabinet het vandag die stokvis-en kreefkwotas vir die 2021-2022-visvangseisoen van die ministerie van visserye goedgekeur. Die kabinet het 154 metrieke ton vir stokvisvangste goedgekeur, asook 180 metrieke ton vir kreefvangste.