Kabinet besluit oor voedselbank-toekenning in kontant

Die Namibiese kabinet het die voedselbankprogram-toekenning nou in ‘n kontant-toelaag aan begunstigdes goedgekeur. Altesaam 600 Namibiese dollar per huishouding sal nou maandeliks aan die bestaande 8 339 begunstigdes gegee word. Die minister van inligting, dr. Peya Mushelenga, gee meer inligting oor die kabinetsbesluit…