Kaapstadse polisie vra glo geld vir polisiebegeleiding

Die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveilgheid, Reagen Allen, sê daar sal dadelik en ernstig teen polisiestasies en -beamptes opgetree word wat na bewering inwoners vra om te betaal vir polisiebegeleiding. Bewerings het na vore gekom dat daar by sommige van Kaapstad se polisiestasies van inwoners verwag word om 75 Suid-Afrikaanse rand te betaal vir polisie-begeleiding tydens noodgevalle. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…