Kaapstad wil 25 000 tydelike werksgeleenthede skep

Die Stad Kaapstad sê die Uitgebreide Openbare Werke-program beplan sowat 25 000 tydelike werksgeleenthede vir die 2022/2023-boekjaar. ‘n Begroting van 500 miljoen Suid-Afrikaanse rand is uit verskeie afdelings van die regering bekom. Die woordvoerder van die stad, Grant Twigg, sê die trek van beleggings na Kaapstad en groei in die ekonomie om genoeg werk vir die inwoners te skep, sal nie oornag gebeur nie: