Kaapstad skep werksgeleenthede in tekstielbedryf

Die Stad Kaapstad vier die afstudering van ‘n groep inwoners van die stad wat programme in Opkomende Leierskapontwikkeling en Spanleier-ontwikkeling voltooi het. Die stad het die programme finansier en jong personeellede van plaaslike vervaardigingsmaatskappye het opleiding in sakebestuur, konflikoplossing en soepel vervaardiging ontvang. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê daar is tans 23 800 mense wat in die klere- en tesktielbedryf in Kaapstad werk: