Kaapstad se nuwe burgemeester sê hy is opgewasse vir die taak

Stad Kaapstad kry ‘n nuwe burgemeester. Die DA-burgemeesterskandidaat, Geordin Hill-Lewis, het ‘n oorwinning behaal met vooruitskattings wat aandui sy party sal sowat 58,5 persent van die stemme inpalm. Hill-Lewis sê hy is wel opgewasse vir die burgemeesters-pos.