Kaapstad se finansië verslae toon veerkragtigheid

Stad Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir finansies, Siseko Mbandezi, sê sleutelprestasie-aanwysers vir die 2021/2022-boekjaar toon sterk en veerkragtige optrede. Dit is ten spyte van ‘n goedgekeurde begrotingstekort. Mbandezi voeg by meer as 38 000 burgemeestersposte is geskep.