Kaapstad moet onafhanklik raak van Eskom

Kaapstad se burgemeester Geordin Hill-Lewis sê dis nou selfs belangriker om voort te gaan met die stad se planne om onafhanklik van Eskom se kragvoorsiening te wees. Die land beleef tans fase 2-beurtkrag. Hill-Lewis sê hierdie beurtkrag volg nadat die Suid-Afrikasnse energiereguleerder verlede maand ‘n tariefverhoging van 9,61-persent aan Eskom toegestaan het. Hy sê die kragverskaffer bly die grootste handrem op die ekonomie: