Kaapse taxi’s moet eerder op geweld fokus, as brandstof

Terwyl Namibiese taxi-bestuurders op 26 Julie beplan om te staak met ‘n eis van ‘n 40 persent verhoging in tariewe, het die bedryf in die Wes-Kaap ook hul kommer uitgespreek oor die voortdurende styging in die brandstofprys. Die bedryf het met die DA in die provinsie vergader en die party se Ricardo Mackenzie sê nie net tariewe nie maar, die geweld wat aan die taxibedryf toegeskryf word is ook ‘n ernstige uitdaging binne die openbare vervoerstelsel en vereis dringende aandag en ingryping: