Kaapse inwoners sal ly onder swak sensusdeelname

Die Wes-Kaapse premier Alan Winde waarsku die provinsie is ver agter die res van die buurland in die telling vir Sensus 2022. Volgens Statistiek Suid-Afrika staan diegene wat reeds in die provinsie getel is op omtrent 55,5 persent. Die gemiddeld vir die land is 87 persent. Winde sê hy is bekommerd omdat die tellery aan die einde van die maand tot ‘n einde kom: