Kaapse brande sal gereelde verskynsel word

Die Suid Afrikaanse Minister van Bosbou en Omgewingsake, Barbara Creecy het gewaarsku dat veldbrande in die Moederstad ‘n gereelde gebeurtenis in die toekoms kan word. Die minister het die naweek die Tafelberg Nasionale Park besoek om die skade na verlede week se weghol-brande op die hange van Tafelberg, te bepaal. Fritz Platt, Kosmos 94.1 se Kaapse Korrespondent berig…