Kaapse brande: man vas

Die Stad Kaapstad sê ‘n verdagte in sy 30’s is naby Duiwelspiek aangekeer in verband met die voortslepende brande. Die brand wat gisteroggend naby die Rhodes-gedenkteken uitgebreek het, het nou in die rigting van Vredehoek versprei. Die Burgemeester Komiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê ‘n inwoner het die verdagte opgemerk en hom met behulp van sy seuns en die gesin se honde vasgetrek: