Kapenaars moet sê oor klimaatsverandering

Met die COP26-klimaatberaad steeds onderweg in Glasgow, beywer die Wes-Kaapse regering hom vir die hersiening van dié provinsie se Reaksiestrategie op Klimaatverandering. Die strategie word nou vir openbare deelname beskikbaar gestel. Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die konsepstrategie is nou vir insette deur die publiek beskikbaar. Die tydperk vir kommentaar eindig 24 Januarie 2022. Winde het ‘n beroep op alle inwoners gedoen om ‘n bydrae te lewer: