Jy kan jou bank nader, Covid-maatreëls deur BoN verleng

Die Bank van Namibië het verligtingsmaatreëls wat in April verlede jaar ingestel was, onlangs verleng. Volgens die bank se woordvoerder, Kazembire Zemburuka, het lede van die publiek daaraan herinner dat hulle steeds aansoek kan doen, ten minste vir die volgende twee jaar, vir verligting by kommersiële banke. Hy verduidelik.