JSX teken styging in verdienste aan

Die Johannesburgse Aandelebeurs het ‘n styging in tussentydse verdienste aangeteken. Volgens die uitvoerende hoof, Leila Fourie, word dit aangevuur deur die uitwerking van onbestendigheid in die mark, rentekoerse en die druk na nuwe dienste, soos markintelligensie en aandeelhouers-bestuur. Fourie sê dit kan ook toegeskryf word aan die feit dat daar ‘n verandering was in hoe ondernemings hul kapitaal insamel: