Jou nooddienste sertifikaat is genoeg

Kosmos 94.1 Nuus kry navrae van lede van die publiek oor die gebruik van die nooddienste sertifikaat van die ministerie van handel tydens die inperking van die streke. Talle persone word voorgekeer omdat hulle nie ook ‘n reispermit het nie. Volgens Elijah Mukubonda van die ministerie, is die nooddiens sertifikaat voldoende en kan ook verder ondersteun word met ‘n brief van die werkgewer. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…