Jongste oor Reënboogbeker

Die eerste twee wedstryde in die Suid-Afrikaanse afdeling van die Reënboog-reeks is die naweek beslis met die Bulls en die Sharks wat as wenners uit die stryd getree het. Die Bulls het die Lions op Loftus met 24-9 geklop en die Sharks die Stormers in Kaapstad met 33-30. Die naweek word die reeks voortgesit. Die President van die Bulls Willem Strauss.