Jongste oor onverklaarbare rykdom-wetsontwerpSeptember 21, 2021

Die Bank van Namibië het in Augustus vanjaar aangekondig dat die Finansiële Intelligensiesentrum beoog om wetgewing daar te stel wat persone wat onverklaarbare rykdom en, of bates het, te dwing om dit te bewys voor ‘n hof, eerder as wat die onus op die staat is om te bewys dat dit onwettig bekom is. Die eerste minister dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het die jongste in die verband so verwoord…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *