Jongste oor brand by Okapuka

Die brand wat oor die naweek ontstaan het in die gebied van Okapuka, woed steeds. Lede van die gemeenskap is op die oomblik op die toneel. Die eienaar van Bon Okapuka, waar dit ook brand, Pina Gubiani het die jongste so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.