Jongste Omikron-variant in China, VSA en VK  

Die departement van gesondheid in die buurland sê hy is bewus van die jongste Omikron-variant, wat ‘n herlewing in Covid-gevalle in sekere lande aanwakker. Dit sluit China, die VSA en die Verenigde Koninkryk in. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê XBB1.5 is reeds lank die oorheersende variant in Suid-Afrika.