Namibia Fact Check vat party manifeste onder die loep

 Die redakteur van Namibia Fact Check, Frederico Links, het ‘n verslag oor verskeie verkiesingsmanifeste uitgereik. Die verslag kyk na hoe politieke partye Namibië beskou en wat hul visie vir die land is. Links beoordeel die boodskappe en toon van die manifeste. Die volledige verslag kan vandag in die dagblad The Namibian gelees word en vul […]

Read More

NFA moet Cosmos aanstel, N$4,7m betaal

Die Namibiese Sokkervereniging sal sy voormalige sekretaris-generaal Franco Cosmos 4,7 miljoen Namibiese dollar betaal en hom weer vanaf 1 Oktober aangestel, die keer as direkteur van lidmaatskap, bestuur en nakoming. Dit kom na hy in April 2022 afgedank is. Die huidige hoof, Robert Shimuoshili het destyds teen Cosmos getuig in die dissiplinêre verhoor. Cosmos het […]

Read More

EPRA dreig met regstappe oor werkloosheidsyfers

Die Ekonomiese Beleidsnavorsing Vereniging eis in ‘n brief aan onder andere statistikus-generaal Alex Shimuafeni die onmiddellike vrystelling van werkloosheidstatistieke. Die vereniging sê die Namibiese Statistieke-agentskap maak hom skuldig aan oortredings van verskeie bepalings. Hy voeg by dat die agentskap binne tien dae van die brief, wat 7 November gedateer is, die statistieke bekend maak of, […]

Read More

Werkgewersfederasie vra gesprek oor nuwe minimum loon

Die Namibiese Werkgewersfederasie doen ‘n beroep op bykomende besprekings en parlementêre betrokkenheid oor die nuwe nasionale minimum loon. Die regering het die minimum loon tot 18 Namibiese dollar per uur verhoog vir alle werkers, huis- en landbouwerkers uitgesluit, wie se lone geleidelik oor drie jaar sal styg om hierdie koers te bereik. Die nuwe minimumloon […]

Read More

Vervoermaatskappy verloor N$4m met geweld in Mosambiek

Chaos het ná die verkiesing op 9 Oktober in Mosambiek uitgebreek. Volgens Junior Nel Snel, ‘n Namibiese logistieke maatskappy wie se vragmotor Dinsdag by die grens met Suid-Afrika verbrand is, het die bestuurder daarin geslaag om te ontsnap. Hy kruip weg vir gewelddadige betogers en kan nie die land verlaat nie, aangesien Suid-Afrikaanse owerhede die […]

Read More

Drie aangekla na Liam Payne se dood

Drie mense is aangekla in verband met die dood van One Direction-ster Liam Payne. Die sanger is op 16 Oktober dood nadat hy van die balkon op die derde verdieping van ‘n hotel in Buenos Aires geval het. Argentynse owerhede sê een persoon wat hom vergesel het, is aangekla van die verlating van ‘n persoon […]

Read More

Zambiese koringinvoere sal deur Namport kom

Zambië berei voor om koring deur Walvisbaai se hawe in te voer, soos uitgelig in hierdie week se African Agri Overview deur Jacques Pienaar, ‘n ontleder by Commodity Insight Africa. Die verslag fokus op Zambië se koringmarkdinamika en verskaf ‘n opdatering van onlangse graanpryse in die land.

Read More

Donald Trump, BRICS en die Amerikaanse dollar…

ʼn Ekonoom aan die Stellenbosch Sakeskool, André Roux, sê die aangewese president, Donald Trump, se oorwinning sal moontlik weer globale gesprekke aanvuur oor die rol van die Amerikaanse dollar en die opkoms van die BRICS-groepering. Roux glo Trump sal hom beywer vir die oorheersing van die dollar as die sleueteleenheid in die wêreld, ʼn standpunt […]

Read More

Bibi het gyselaars-vir-vrede-ooreenkoms verwerp – Gallant

Israel se afgesette verdedigingminister, Yoav Gallant, het na wat berig word gesê die weermag het al sy doelwitte in Gaza bereik en dat eerste minister Benjamin Netanyahu ‘n gyselaars-vir-vrede-ooreenkoms verwerp het teen die advies van sy eie veiligheidsinstansie in. Gallant het Donderdag met gyselaars se families gepraat, twee dae nadat hy deur Netanyahu afgedank is. […]

Read More

Jy kan nie net jou land liefhê as jy wen nie – Biden

Amerikaanse president Joe Biden het belowe om ‘n vreedsame en ordelike oorgang na sy Republikeinse opvolger, Donald Trump, te verseker. “Ons aanvaar die keuse wat die land gemaak het,” het die Demokraat gesê en herhaal dat hy glo “jy kan nie jou land liefhê net wanneer jy wen nie”. Biden het ook vise-president Kamala Harris […]

Read More