Bok-versterking vir Stormers in Parys

Springbokke Evan Roos en Joseph Dweba is in die opdrafspan van die Stormers vir die kragmeting vandag in Parys teen Racing 92 in die Kampioenebeker. Neethling Fouché sak saam met Dweba in die voorry. Saam met kaptein Salmaan Moerat in die tweede ry is Ruben van Heerden terwyl Willie Engelbrecht en Marcel Theunissen weerskante van […]

Read More

Oorgrens smokkelary in Zambezi steeds ‘n uitdaging

Uitdagings met oorgrens smokkelary duur voort in die Zambezi-streek. Die polisiebevelvoerder, kommissaris Andreas Shilelo het inwoners gewaarsku teen onwettige kruisings en die onwettige vervoer van goedere, insluitend smokkelhandel. Volgens Shilelo was die feestyd stil in verband met misdaad maar, uitdagings op die grens wek steeds kommer. Daar is verskeie onwettige oorgangspunte en allerhande goedere, insluited […]

Read More

DA in die Vrystaat het kommer oor plaasaanvalle

Die DA in die Vrystaat vra vir die vestiging van gespesialiseerde landelike veiligheidseenhede en verhoogde polisiesigbaarheid om voortdurende plaasmoorde in die provinsie aan te spreek. Dit volg na onlangse aanvalle in Rouxville, Glen en Parys, wat landelike gemeenskappe en die landbousektor diep geraak het. DA-woordvoerder, Werner Horn, sê meer moet gedoen word om boere en […]

Read More

ICC se Karim Khan besoek Sirië

Die Internasionale Strafhof se hoofaanklaer Karim Khan het in Sirië aangekom om met die land se nuwe leier, Ahmad al-Sharaa, te vergader. Khan se besoek is deel van die oorgangsregering se strewe om aanspreeklikheid te verseker vir beweerde oorlogsmisdade wat tydens die burgeroorlog gepleeg is. Meer as ‘n halfmiljoen het gesterf en nog ses miljoen […]

Read More

Trump stel Mel Gibson, Jon Voight en Sylvester Stallone as Hollywood-gesante aan

Die aangewese president, Donald Trump, het bekendgemaak hy het die akteurs Mel Gibson, Jon Voight en Sylvester Stallone as ambassadeurs aangewys om te help om Hollywood “groter, beter en sterker” te maak. Trump het op sy Truth-sosialemediaplatform gesê die akteurs sal as sy spesiale gesante optree in die middelpunt van die filmwêreld, wat hy beskryf […]

Read More

Suiderhof Copps 94.1 se brandpunt

Suiderhof in die hoofstad was die Copps 94.1-brandpunt Vrydagaand. Francois Lottering en die span van NamPol het te doen gekry met ‘n gewelddadige huisbraak en die honde-eenheid is ontplooi na ‘n verdagte voertuig gevind is. En nee, hy mag nie sê waar die dwelms versteek was nie.

Read More

SARB vra hof vir toegang tot Markus Jooste se elektroniese data

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank wend hom tot die hof om toegang te verkry tot data van fone en rekenaars waarop beslag gelê is tydens ‘n klopjag op die eiendom van die oorlede uitvoerende hoof van Steinhoff, Markus Jooste, twee jaar gelede. Die bank beweer Jooste het die vrystelling van data vertraag tot sy dood in Maart […]

Read More

Bibi se kabinet aanvaar skietstilstand

Israel se kabinet het ‘n ooreenkoms met Hamas vir ‘n skietstilstand goedgekeur, ‘n dag voor die ooreenkoms se geskeduleerde begin. Vandag, in die vroeë oggendure, nadat hulle vir meer as ses uur vergader het, het die regering die ooreenkoms bekragtig wat die weg kan baan vir ’n einde aan die oorlog en die vrylating van […]

Read More

Biden versag vonnisse van 2 500 dwelmootreders

President Joe Biden het die vonnisse van bykans 2 500 mense wat skuldig bevind is aan nie-gewelddadige dwelmoortredings, versag. Die Withuis beskryf dit as die grootste versagting op ‘n enkele dag in die Amerikaanse geskiedenis. Volgens Biden het die mense buitensporige lang vonnisse uitgedien in vergelyking met wat hulle vandag sou kry. Hy het verlede […]

Read More

Pogings teen wanvoeding word verskerp

Carmen Lethlahogoje, ‘n voedingkundige van die Nutrition and Food Security Alliance of Namibia, sê die organisasie verskerp sy pogings om die groeiende kommer van voedselonsekerheid en wanvoeding, veral in kwesbare gemeenskappe, aan te spreek. In ‘n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het sy bygevoeg dat hulle hierdie pogings voortsit as deel van hul voortdurende verbintenis […]

Read More