Afrika-leiers moet hul ‘man’ staan

Die politieke ontleder Kenneth Mokgathle doen ‘n beroep op Afrika-regerings om verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle eie krisisse en volhoubare oplossings te kry. Hy sê in die noorde van Mosambiek is ekstremistiese groepe soos Al-Shabaab verantwoordelik vir wreedaardige aanvalle en die dood van mense, terwyl nog ‘n ekstremistiese groep, Boko Haram, verwoesting saai in Nigerië. […]

Read More

TikTok is terug in die VSA

TikTok sê hy het begin om sy diens aan sy 170-miljoen gebruikers in Amerika te herstel nadat dit Sondag tydelik en vrywillig gesluit is. Die maatskappy skryf sy terugkeer toe aan gekose president Donald Trump se plan om die toepassing te red. Trump sê nadat hy vandag ingesweer is, sal hy ʼn uitvoerende bevel onderteken […]

Read More

Hof sê vandag oor IPC, LPM aansoek

Die verkiesingshof sal vanoggend om tien sy beslissing gee oor die oorstaan van die IPC en LPM se verkiesingsuitdaging tot die hooggeregshof sy beslissing lewer, of nie. Die drie regters, Hannelie Prinsloo, Orben Sibeya en Esi Schimming-Chase het die partye gevra of dit nie beter sou wees om eers van die hooggeregshof te hoor nie. […]

Read More

Gauteng-boere kort meer ondersteuning 

Die DA in Gauteng sê inwoners het te doen met die gevaar van voedselonsekerheid weens die gebrek aan steun deur die provinsiale regering vir boere. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê die jongste bruto binnelandse produk-data oor die landbousektor onthul die bedryf het in die derde kwartaal van 2024 ‘n skokkende afname van 28,8-persent beleef, […]

Read More

DRK ondersoek myner vir US$300m se bedrog 

Die DRK het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die verduistering van meer as 300 miljoen Amerikaanse dollar deur die staatsmyner Gecamines tussen 2012 en 2020. Gecamines, wat minderheidsbelange in verskeie van die wêreld se grootste koper- en kobaltprojekte hou, word lank reeds geteister deur beskuldigings van korrupsie. Die DRK se waghond vir openbare finansies, […]

Read More

Gewere in Gaza is stil 

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê ná soveel pyn, verwoesting en lewensverlies is die gewere in Gaza nou stil. Dit volg nadat Hamas Sondag drie Israelse gyselaars vrygelaat het. Die vroue is die eerste van 33 gyselaars wat in die eerste fase van die skietstilstand vrygelaat word. Ontheemde Gaza-inwoners het begin terugkeer terwyl vragmotors met […]

Read More

Tsumeb, sy inwoners en arseen…

Inwoners van Tsumeb spreek lankal reeds kommer uit oor gesondheidskwessies wat verband hou met arseenblootstelling, dampe en stof van die kopersmelter, wat voorheen deur Weatherly bedryf is en tans deur Dundee Precious Metals beheer word. Na wat berig word het onafhanklike ontledings hoë arseenvlakke in inwoners en werkers bevestig. Grond- en gewasbesoedeling rondom die smelter […]

Read More

Namdia-roof: Owerhede moet nog sê hoeveel gesteel is

Die gewapende roof Saterdagaand by Namdia oorheers die nuustoneel. Plaaslike media berig dat enigiets tussen 280 miljoen en ‘n miljard Namibiese dollar se diamante is gesteel. Kosmos 94.1 Nuus verneem daar was diamante in die mond van een van die verdagtes. Namdia en die polisie sê hulle sal ‘n gesamentlike perskonferensie hou om meer besonderhede […]

Read More

Starlink: Daar’s ‘n aanlyn petisie om goedkeuring te eis

Die Suide-boer Peet van Staden het weer die kwessie van Starlink se toegang aan Namibië aangespreek met ‘n ope brief aan die lynminister Emma Theofelus. Sy het reeds in Augustus insette van rolspelers gevra oor Starlink se aansoek vir toegang tot die land maar, dit is blykbaar afgekeer omdat daar nie Namibiese aanheelhouding is nie. […]

Read More

Rooilyn-saak: NNN het meer as politieke redes om nie te getuig nie

Reaksie word ontvang op berigte dat die visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah ‘n dringende aansoek by die hoërhof ingedien het om te keer dat sy getuig in Job Amupanda se rooilyn-saak. Sy en die Fishrot-verdagte en oud-justisieminister Sacky Shanghala is opgeroep. Politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah sê sy het meer as net ‘n politieke doel om nie […]

Read More