Entstof veldtog in VK is groot sukses - June 3, 2021
Die Britse eerste minister Boris Johnson wil inperkingsmaatreëls op 21 Junie verslap. Die land se gesondheidsekretaris Matt Hancock het gesê driekwart van volwassenes in Verenigde Koninkryk het hul eerste dosis van die Covid-19-inentings ontvang.

Rugby: NRU sê vandag - June 3, 2021
Die Namibiese Rugbyunie sal vandag om 12-uur die media toespreek oor die toekoms van rugby in die land. Die perskonferensie, wat deur die tussentydse hoof uitvoerende beampte van die unie, Theo Grunewald toegespreek sal word, is genoodsaak deur die opskorting van alle kontak sport vir 30 dae tot einde Junie. Die premierliga is op die […]

Meer as helfte van inkomste op lone - June 3, 2021
Die ouditeur-generaal Junias Kandjeke se ouditverslag oor regeringsbesteding vir 2018-2019 is bekend. Volgens Kandjeke het die regering 29,3 miljard Namibiese dollar op salarisse bestee, of 51 persent van sy totale inkomste van 58 miljard dollar. Die minister van finansies Ipumbu Shiimi het vroeër vanjaar erken dat die regering groot uitdagings het om die hoeveelheid staatsamptenare […]

Singapoer vra ook billike verspreiding van entstof - June 3, 2021
Singapoer se top-prioriteit is om die verspreiding van die Covid-pandemie te keer, sê eerste minister Heng Swee Keat. Hy het by die Wêreld Ekonomiese Forum gepraat en ‘n beroep op regerings gedoen om saam te werk en entstowwe billik te versprei.

SA wapenwet sal ook jagters raak - June 3, 2021
‘n Nuwe Suid-Afrikaanse wysigingswetsontwerp wat uitgelek is, beveel aan dat Suid-Afrikaners nie wapenlisensies vir die doeleindes van selfverdediging mag bekom nie. ‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Beroepsjagtersvereniging, Dries van Coller, sê die voorstelle sluit ook wysigings in wat jagters en sportskuts raak. Hy is bekommerd dat die nuwe voorstelle jagters ernstig sal kortwiek: