Dis 40 jaar sedert MIV/Vigs amptelik erken is - June 4, 2021

Saterdag herdenk die wêreld 40 jaar sedert MIV/Vigs amptelik erken is as ‘n nuwe siekte. Vyf mans is in Los Angeles in die VSA behandel en twee is oorlede. In die afgelope 40 jaar is 32 miljoen mense aan Vigs dood. Internasionale nuusagentskappe berig dat die wêreld nie sy teiken sal behaal om die pandemie […]

Read More

SA se nasionale register vir seks-oortreders uitgebrei - June 4, 2021

Die Suid-Afrikaanse parlement sê die wetgewing oor geslagsgeweld wat nou gepubliseer is, maak voorsiening vir die hantering van huishoudelike geweld en ander verwante sake. ‘n Woordvoerder van die parlement, Moloto Mothapo, sê die wetgewing reguleer die verkryging van beskermingsbevele in reaksie op dade van huishoudelike geweld. Die wette reguleer ook die nasionale register vir seks-oortreders:

Read More

Media speel kritieke rol tydens pandemie - June 4, 2021

Elke Namibiër moet toegang tot inligting hê, veral nou te midde van die dodelike Covid-19-pandemie. Die uitvoerende direkteur van die Namibiese gesondheidheidsministerie, Ben Nangombe, gesels oor die belangrikheid van die media…

Read More

Twee sendings op pad na Venus, binnekort - June 4, 2021

Die eerste sendings na Venus in meer as 30 jaar sal tussen 2028 en 2030 plaasvind nadat Nasa aangekondig het dat hy die planeet se atmosfeer en geologiese kenmerke wil ondersoek. Die laaste Amerikaanse ondersoek was in 1990, maar ruimtetuie van Europa en Japan het in daaropvolgende jare om die planeet gewentel. Die Davinci-plus-sending sal […]

Read More

‘Tik-tannies’ verskyn weer - June 4, 2021

Antonia Garises, 31, ‘n Namibiese burger, en Tsitsi Muranenhamo, 33, ‘n Zimbabwiese burger sal vandag weer in die Katutura landdroshof verskyn op klagte van die besit van amper 1,4 miljoen Namibiese dollar se metamfetamien. Garises is op 14 April by Hosea Kutako in hegtenis geneem met die 2,74 kilogram dwelms wat in haar bagasie versteek […]

Hallo, winter! - June 4, 2021

Groot dele van Namibië, Windhoek ingesluit, kan kouer dae verwag met die winterseisoen wat duidelik in volle swang is. Volgens Odillo Kgobetsi, ‘n weervoorspeller by die Namibiese meteorologiese dienste, sal Namibië in Junie en Julie koue dae en nagte hê.

Invoere op, uitvoere daal - June 4, 2021

Die waarde van uitvoere in April 2021 het met 0,8 persent gedaal tot 8,3 miljard Namibiese dollar van sy vlak van 8,4 miljard Namibiese dollar wat in Maart 2021 aangeteken is. In vergelyking met 5,7 miljard Namibiese dollar wat in April 2020 aangeteken is, het uitvoere met 47,6 persent toegeneem. Invoere beloop 10,4 miljard Namibiese […]

Read More