Wuhan-drie was besig met korona-navorsing - June 6, 2021
Meer inligting is bekend oor die drie personeellede van die Wuhan Instituut vir Virusse wat in November 2019 siek geraak het. Die Washington Post berig dat die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Mike Pompeo die inligting bekend gemaak het en ook gesê het dat die drie deel was van ‘n span wat navorsing op […]
Vrou vas vir moord van haar baba - June 6, 2021
Die saak van ‘n vrou wat daarvan aangekla word dat sy haar pasgebore baba vermoor het is uitgestel tot 5 Augustus. Volgens die Staat het Maria Tomas op 28 Mei gedurende die nag buite haar huis by Uukalumbe in die Omusati-streek geboorte geskenk en haar baba dogtertjie in plastiek toegedraai. ‘n Vriendin wat saam met haar woon het die baba […]
Maak skuld, beperk invoere, bevorder uitvoere sê !Gawaxab - June 6, 2021
Die goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab het ‘n beroep gedoen op besighede wat negatief deur die pandemie beïnvloed is, om gebruik te maak van lenings wat daargestel is deur die ministerie van finansies. Volgens !Gawaxab is die enigste vereiste dat die besighede ‘n goeie rekord voor die pandemie met die betrokke instelling […]

ANC-veterane ontvang hulp van regering - June 6, 2021
Die Suid-Afrikaanse regering het militêre veterane verseker daar is genoeg geld om in hul maatskaplike en gesondheidsbehoeftes te voorsien. Adjunkpresident David Mabuza het gister ‘n groep veterane in Polokwane in Limpopo besoek. Hulle vra maatskaplike verligting asook byvoorbeeld opvoedkundige ondersteuning. Mabuza het in sy hoedanigheid as voorsitter van die presidensiële taakspan, bevestig die departement van […]

Slagting in Burkina Faso - June 6, 2021
Gewapende mans het nagenoeg 100 mense vermoor in ‘n strooptog op ‘n dorpie in die noorde van Burkina Faso. Dit was die dodelikste aanval in jare in dié konflik-geteisterde land. Tydens die aanval op Solhan is huise en die mark ook afgebrand. Geen groep het tot dusver verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie. Internasionale nuusagentskappe […]

Senegal sal Covid-entstof vervaardig - June 6, 2021
Senegal het ‘n ooreenkoms onderteken met die Belgiese Univercells maatskappy om volgende jaar Covid-entstof te vervaardig. Luidens internasionale nuusagentskappe wil die land teen die einde van 2022, 300 miljoen dosisse vervaardig. Afrika sukkel met toegang tot entstowwe en nog net 7 miljoen Afrikane, uit ‘n bevolking van 1,3 miljard mense, is ingeënt. Die ooreenkoms word […]
Hoofstad se suurstoftekorte vir eers opgelos - June 6, 2021
Suurstoftekorte is volgens die burgemeester van Windhoek Job Amupanda aangespreek. Amupanda sê hy het met owerhede van die ministerie van gesondheid ontmoet en die situasie in die hoofstad het genormaliseer. Die militêre hospitaal is ook operasioneel. Die ministerie se uitvoerende direkteur Ben Nangombe het vroeër gesê dat hulle die weermag om hulp gevra het as […]