Muishonde onder motor, voëlvanger ingeroep

‘n Pretorianer moes vinnig die hulp van ‘n dierewelsynsorganisasie inroep toe hy ná ‘n naweek in die bos by sy huis stilhou en ‘n kolonie van meer as 30 gebande muishonde onder sy motor uitpeul. André Roux het pas van Mabula in Limpopo by die huis aangekom toe dié verrassing hom tref. Brendan Murray van […]

Read More

Krag moet teen Maandag betaal word

NamPower het sy kliënte daaraan herinner dat hy vroeg in Maart vanjaar sy skuld invorderingsplan bekendgestel het. In ‘n verklaring het die kragvoorsiener gesê dat sy uitstaande debiteure se krag op ‘n skedule afgeskakel sal word. Die skedule vind in 9 fases plaas en begin met 4 ure sonder krag, weekliks. Sou betaling nie gedoen […]

Read More

Fishrot-onthullings: daar is niks nuut nie, sê kenner

Die jongste inligting in verband met die Fishrot-skandaal is oor die naweek bekend gemaak deur die ondersoekende eenheid van Al Jazeera. Die nuusagentskap sê President Hage Geingob kan met die skandaal verbind word maar, met verdere inligting wil dit voorkom asof die voormalige Minister van Justisie Sacky Shanghala na bewering die betalings van 4,5 miljoen […]

Read More

Covid roei onder leerders

Die afgelope tyd het ‘n aantal leerders en onderwysers in Namibië positief vir Covid-19 getoets. Gesondheids owerhede het ‘n beroep op skole gedoen om seker te maak die Covid-19 maatreëls word deurlopend nougeset toegepas om leerders en onderwysers teen die virus te beskerm. Colette Rieckert Voorsitter van die Privaat Skole Vereniging van Namibië oor die […]

Read More

Goeie belastingbetalings stut SA-regering

Business Leadership SA sê die Inkomstediens se jongste belasting-invordering beteken die regering het meer beweegruimte om sy skuldvlakke onder beheer te kry. Die diens het 38 miljard Namibiese doller méér ingevorder as wat in die begroting in Februarie voorsien is. Business Leadership SA se Bestuurshoof, Busi Mavuso, sê syfers dui daarop dat die regering self […]

Read More

Inkomste-owerheid vandag van krag

Die nuwe wetgewing in verband met die Namibiese Inkomste-agentskap is vandag van krag en dus is die nuwe Namibiese Inkomste-owerheid in plek en sal môre amptelik deur President Hage Geingob van stapel gestuur word. Tonateni Shidhudhu, die ministerie se Hoof Skakelbeampte…

Read More

Huurmark in sy peetjie in

Die plaaslike FNB Residensiële Huurindeks het teen –2,1 persent in 2020 gegroei, teenoor –0,8 persent in 2019. Luidens die indeks is daar tans ‘n ooraanbod van eiendomme te huur en dus het huurders tans die hef in die hand. Die nasionale gemiddelde huur is op 6 747 Namibiese doller gemeet teenoor 6 991 doller in […]

Read More

Buffalo eers terug see toe

Een van Kaapstad se beroemde strandbesoekers het die naweek sy wegkruipplek op Llandudno verlaat, maar hy is ontsettend maer. ‘n Olifantrob wat Kaapstad elke jaar besoek, Buffalo, het tydens sy vervelling ‘n maand lank nie geëet nie. ‘n Oseaangids van Animal Ocean, Steve Benjamin, sê Llandudno se Mensereddingsklub het ‘n versperring rondom Buffel geplaas om […]

Read More

SAOG-troika sal vergader oor Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het bekendgemaak dat die vergadering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se troika om die situasie in Mosambiek te bespreek eerskomende Donderdag gehou gaan word. Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring. Die Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag […]

Read More

SAOG-troika sal vergader oor Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het bekendgemaak dat die vergadering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se troika om die situasie in Mosambiek te bespreek eerskomende Donderdag gehou gaan word. Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring. Die Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag […]

Read More