Ons sal bystaan as SAOG vra – Netumbo

Namibië is gereed om die beslissings en opdrae van die Troika-beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, by te staan. Die Troika het noodsamesprekings oor Mosambiek gevoer en sal ‘n tegniese span ontplooi na die land. Die Namibiese Minister van Internasionale Betrekkinge Netumbo Nandi Ndaitwah.

Read More

Fiskale beleid onder die loep

Die Namibiese Ekonomiese Vereniging hou vanoggend ‘n ontbyt-vergadering waar fiskale beleid as ‘n dryfveer die ekonomiese groei onder die loep sal kom. Die Minister van Finansies Ipumbu Shiimi sal saam met verskeie kenners die kwessie bespreek. Dr Jacob Nyambe, die Dekaan in die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskap by Unam is deel van die bespreking.

Read More

2% van entstowwe in Afrika toegedien

Die Wêreldgesondheidsorganisasie Afrika-streek sê die vasteland het ‘n groot agterstand met Covid-19 inentings om in te haal en die gaping word al hoe groter. Minder as 2 persent van die 690 miljoen korona-virus inentings wat tot dusver wêreldwyd toegedien is, was in Afrika. Die vasteland het sedert die begin van die pandemie 4,3 miljoen bevestigde […]

Read More

Meisie, 13, word van moord aangekla

‘n 13-jarige meisie, wat daarvan verdink word dat sy haar 11-maande oue nefie verdrink het, is deur owerhede in die sorg van haar oom vrygelaat. Die polisie se Woordvoerder Inspekteur Thomas Aiyambo sê sy staar ‘n klag van moord in die gesig. Na wat beweer word het sy die kindjie by die boom waar hy […]

Read More

Derde vlaag plaaslik op pad?

Ten spyte van inentings, neem Covid-gevalle steeds toe. Die VSA het 80 000 nuwe gevalle in 24 uur aangemeld met Brasilië wat 90 000 nuwe gevalle bevestig het. Indië het 131 000 gevalle, Turkye 55 000, Duitsland 24 000 en Iran en Pole 22 000 elk. Daar is vanoggend 134,5 miljoen gevalle internasionaal bevestig met […]

Read More

Ferrari-moord: 3 doen aansoek om borg

Die drie mans wat aangekla is vir die moord van Daniele Ferrari, 52 jaar oud, op 14 Julie 2020 by Avisdam sal vandag ‘n formele aansoek om borg bring. Borg is op 27 November verlede jaar in die Windhoek Landdroshof geweier. Kefas Iileka, 33, Johannes Muzadma, 32, en Muvua Cheme, 25, staan ook tereg op […]

Read More

Mercedes wil Hamilton behou

Mercedes se spanbaas Toto Wolff hoop Lewis Hamilton kan sy een-jaar kontrak verleng. Die sewe-malige wêreldkampioen het sy kontrak in Februarie hernu, ná bespiegeling dat hy oorweeg om die Siver Arrows-span te verlaat. Wolff sê hy wil nog ‘n vertraging met kontrak-gesprekke vermy en het onderhandelinge begin oor die moontlike verlenging van Lewis se kontrak […]

Read More

Job kyk na erwe in die hoofstad

Die Burgemeester van Windhoek Job Amupanda sal vandag inspeksie doen om die vordering van die diens van erwe in Uitbreiding 4 in Goreangab te evalueer. Die projek is reeds ‘n geruime tyd aan die gang. Die Woordvoerder van Stad Windhoek Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Dudu gesels oor Kunene-verligting

Dudu Murorwa, ‘n Parlementslid en ‘n boer van die Kunene-streek het die jongste oor die verligting wat die droogte geteisterde boere en gemeenskappe in die streek ontvang. Daar is planne vir rehabilitasie maar dit is nie duidelik waar die befondsing vandaan moet kom nie. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

Wapengeweld is ‘n epidemie – Biden

Die Amerikaanse President, Joe Biden, sê wapengeweld in Amerika is ‘n epidemie. Hy het ‘n beroep op die Senaat doen om die twee wetsontwerpe goed te keur, wat verlede maand deur die Huis aanvaar is. In die jongste skietvoorval is vyf mense Woensdag in Suid-Carolina doodgeskiet. Die president het ‘n uitvoerende bevel uitgereik vir onder […]

Read More