City Power vra nog personeellede moet gearresteer word

City Power vra dat nog personeellede in hegtenis geneem word weens die beweerde betrokkenheid by kabeldiefstal en vandalisme van infrastruktuur in Johannesburg. ‘n Drie-en-veertigjarige werknemer van die Alexandra-dienssentrum is onlangs vasgetrek weens die diefstal van nie-ysterhoudende metaal. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit volg minder as ‘n maand nadat nog ‘n werknemer en […]

Read More

PDM-besoek aan tronke vind veral gesondheid-struikelblokke

Elma Dienda, die hoofsweep van die Popular Democratic Movement, en parlementêre navorser Hamlet Luboni, het in die naam van geregtigheid en menseregte ‘n besoek aan die Korrektiewe Dienste-sentrum in Windhoek onderneem. Die besoek het gepoog om die operasionele uitdagings en struikelblokke wat Korrektiewe Dienste in die gesig staar bloot te lê. Die proaktiewe poging beklemtoon […]

Read More

SA se Mogoeng Mogoeng vertel van doodsdreigemente

Suid-Afrika se afgetrede hoofregter Mogoeng Mogoeng sê nie eens doodsdreigemente sal in sy pad staan om eendag president van die land te word nie. Hy het in 2022 die eerste keer openlik oor sy aspirasies gepraat om president te word en gesê hy glo hy is daartoe geroep. Mogoeng sê daar was die afgelope twee […]

Read More

VK se Rwanda-wetsontwerp is skending van internasionale reg

Die Rwanda-wetsontwerp is fundamenteel onversoenbaar met Brittanje se menseregte-verpligtinge en sal die internasionale reg oortree. Dit is volgens ‘n verdoemende parlementêre verslag deur die Verenigde Koninkryk se Gesamentlike Komitee oor Menseregte. Die doel van die wetsontwerp is om verlede jaar se uitspraak in dié land se hoogste hof teen te staan, wat bevind het Rwanda […]

Read More

Charles Darwin se biblioteek nou vir almal

Die inhoud van die bekende Britse natuurkenner en vader van die evolusieleer, Charles Darwin, se groot persoonlike biblioteek word vandag vir die eerste keer gepubliseer, wat saamval met wat sy 215de verjaardag sou gewees het. Die katalogus van 300 bladsye wat deur Darwin Online gepubliseer is, bevat 7 400 titels oor 13 000 items, insluitend […]

Read More

Universiteit Stellenbosch voeg Spaans by sy leerplan

Die Universiteit Stellenbosch en sy Moderne Buitelandse Tale-departement van gaan van volgende jaar af Spaans by sy leerplan insluit. Die universiteit het in Desember ‘n ooreenkoms met die regering van Spanje onderteken vir die amptelike skepping van ‘n Spaanse leerstoel aan die instelling. ‘n Dosent in die departement, professor Catherine du Toit, sê die insluiting […]

Read More

Moet nooit geld aan polisie oorhandig!

Daar is ‘n toename in rooftogte deur individue wat hulle voordoen as polisie beamptes in gewone klere, waarsku die namibiese polisie. Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo-polisie sê die misdadigers gebruik ook die name van ware beamptes in die mag, en pers mense af om hulle nie op allerhande gewaande misdade te arresteer nie. Kosmos […]

Read More

Namibiër sterf in Tanzanië, dood word ondersoek

’n Namibiese burger het in Dar es Salaam, Tanzanië, gesterf nadat hy glo selfmoord gepleeg het deur van die 9de verdieping van ’n gebou af te spring. Leo Kalunduka se dood is deur die Namibiese buitelandse sending in Tanzanië bevestig. Ambassadeur Lebbius Tobias kon egter nie die selfmoord bevestig nie en sê dat polisieondersoeke nog […]

Read More

Meer kameras lei na meer arrestasies

Die Stad Kaapstad sê sy Metropolisie-strategiese opsporingseenheid het ‘n toename gehad in die aantal voorvalle vir drie agtereenvolgende kwartale. Dit is as gevolg van meer kameras wat geïnstalleer is. Die eenheid het van April tot Junie verlede jaar 7 339 voorvalle aangemeld, insluitend misdaad, vandalisme en motorvoertuigongelukke. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, […]

Read More

Sanral maak 6,25%-aanpassing in toltariewe

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het tolpadtariewe met 6,25-persent verhoog wat op die eerste van volgende maand in werking tree. Die tariefverhoging is minder as verlede jaar se 6,58-persent aanpassing. Die tariewe word jaarliks in ooreenstemming met die Verbruikersprysindeks aangepas. Vusi Mona van Sanral sê tol-inkomste is nodig vir die onderhoud, bestuur en verbetering van tolpaaie […]

Read More