Alle pluimvee invoere van SA gestaak

Die Departement van Veeartsenydienste in die Namibiese Ministerie van Landbou het te kenne gegee dat daar ‘n totale verbod op invoere en transito-vervoer van voëls en pluimvee produkte vanaf Suid-Afrika is. Volgens die ministerie is daar vroeër ‘n verbod op invoere van die spesifieke gebied in die buurland geplaas toe voëlgriep die eerste keer op […]

Read More

Mariental-bouers moet aantree

Die Munisipaliteit van Mariental beplan om 56 Build Together-huise te bou en doen ‘n beroep op alle konstruksie maatskappye op die dorp om ‘n vergadering in die verband by te woon. Die Build Together-program staan lae-inkomste families by om huise te bekom. Linus Sinvula, van Mariental se Ekonomiese Ontwikkelingsdepartement sê plaaslike maatskappye moet bevorder word.

Read More

Bedrogspul in Kavango oopgevlek

Die Namibiese polisie in die Kavango Wes-streek doen op die oomblik ondersoek na ‘n moontlike slenter wat bedrog in verband met die ongeskiktheidstoelaag insluit. Luidens die jongste berigte het ‘n verpleër, Danny Kouyani dokumente vir verskeie mense vervals om hulle op die lys van begunstidges vir ongeskiktheidstoelae te kry. Hy is na bewering ‘n fooi […]

Read More

NBC: dis die ou mense wat swaarste kry

Stakende werkers by die NBC het ‘n nuwe sosiale media platform, Justice for NBC Workers, geskep. Daar word gereeld video’s gedeel oor die staking en werkers gesels met lede van die publiek oor die jongste. Daar is reeds klagtes oor die tekort aan inligting veral in landelike gebiede, en pensioenarisse, soos die werknemer vanoggend verduidelik.

Read More

Bedrogspul in Kavango oopgevlek

Die Namibiese polisie in die Kavango Wes-streek doen op die oomblik ondersoek na ‘n moontlike slenter wat bedrog in verband met die ongeskiktheidstoelaag insluit. Luidens die jongste berigte het ‘n verpleër, Danny Kouyani dokumente vir verskeie mense vervals om hulle op die lys van begunstidges vir ongeskiktheidstoelae te kry. Hy is na bewering ‘n fooi […]

Read More

Lionfish van Interpol het groot dwelmvonds in SA

‘n Internasionale operasie wat Interpol koördineer met die kodenaam Operasie Lionfish, het daartoe gelei dat daar beslag gelê is op byna 1 000 pakkies kokaïen in Suid-Afrika. Die operasie is daarop gemik om dwelmhandel in Afrika te bekamp. Die kokaïen is op ‘n vissersboot aan die Weskus gevind en 10 mense is in hegtenis geneem. […]

Read More

Biden sê VSA sal entstof skenk

Amerika se president, Joe Biden, sê sy land sal teen einde Junie minstens 20 miljoen dosisse Covid-19-entstof van Johnson en Johnson, Pfizer en Moderna aan ander lande beskikbaar stel. Dié goedgekeurde entstof is bykomend tot Biden se onderneming om 60 miljoen dosisse van die AstraZeneca-entstof aan ander lande beskikbaar te stel. Biden sê die AstraZeneca-entstof […]

Read More

Brandbestuur vind reeds in Kruger plaas

Die Kruger-wildtuin het bestuursplanne aangekondig in die aanloop tot die winter-brandseisoen, wat normaalweg tussen Junie en Oktober voorkom. Woordvoerder Isaac Phaahla sê brande is ‘n algemene, natuurlike verskynsel in die bewaringsgebied en word ook gebruik as bestuurs-gereedskap waartydens veiligheid ‘n belangrike rol speel. Hy sê proaktiewe brandbestuur word op ‘n wetenskaplike manier onderneem:

Read More

McHenry gesels met Saara oor NBC

Die leier van die PDM-party McHenry Venaani sal vanmiddag om 3-uur virtueel met die Eerste Minister Dr Saara Kuugongelwa Amadhila vergader oor die voortslepende staking by die nasionale uitsaaier die NBC. Volgens Venaani word veral landelike gemeenskappe deur die staking beïnvloed omdat die gemeenskappe staatmaak op inligting in hulle moedertaal. Daar was reeds klagtes veral […]

Read More

Man dagvaar Paaieowerheid na hy motor in slaggat afskryf

Angaleni Asipala dagvaar die Paaieowerheid nadat sy Toyota Fortuner op die C44 grondpad afgeskryf is na dit ‘n slaggat getref het. Hy eis net meer as N$165 000 in skadevergoeding. In sy stukke voor Regter Eileen Rakow sê hy, hy het op 3 Augustus verlede jaar, op pad na Maroelaboom, die ongeluk gehad. Daar was […]

Read More