Sentraal se kragonderbreking: onbevoegde mense kry tenders

Die burgemeester van Windhoek dr. Job Amupanda het sy frustrasie teenoor tendertoekennings uitgespreek. Dit volg nadat die krag ongeveer agt-uur gisteraand afgeskop het by die Sentraalhospitaal. Volgens Amupanda het die privaatkontrakteur wat die suurstoftoevoer mos koppel dit verkeerd gedoen het. Hy sê die span elektrisiëns van Stad Windhoek het die regering se span bygestaan en […]

Read More

Mense wat tuis sterf, gebruik nie regte medikasie nie – Shangula

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het sy kommer uitgespreek oor die hoeveelheid Covid-sterftes wat by huise aangeteken is. Daar is 24 pasiënte verlede week by die huis oorlede. Daar word berig dat die ministerie die sterfgevalle ag as pasiënte wat Covid behandel met medikasie wat nie vir die virus goedgekeur is nie. Van die […]

Read More

Nuwe maatreëls vir SA, skole sluit, verkoop van alkohol verbied

Suid-Afrika is vir die volgende 14 dae onder inperkingsvlak-vier. President Cyril Ramaphosa het die aankondiging gisteraand gemaak. Onder vlak vier is alle byeenkomste van enige grootte verbode, behalwe begrafnisse wat beperk is tot 50 mense. Die aandklokreël geld van nege-uur saans tot vier-uur in die oggend, terwyl daar ‘n totale verbod op die verkoop van […]

Read More

Jongste Covid-syfers is van Saterdag

Daar is 1007 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig vir Saterdag, 26 Junie. ‘n Totaal van 103 leerders, 16 onderwysers, 23 studente en 36 gesondheidswerkers is in die groep. Daar was 55 nuwe sterftes wat die sterftesyfer nou op 1 400 te staan bring. Windhoek het weer die meeste nuwe gevalle met 477, Gobabis […]

Read More

Huldeblyke stroom in vir Tromp

Huldeblyke en boodskappe van leedwese en empatie word ontvang met die afsterwe van die bekende Namibiese sakeleier Nico Tromp. Hy is Sondag aan Covid-19 oorlede. Tromp, die voormalige besturende direkteur en voorsitter van die Nictus-groep van maatskappye en bekende kultuurman, was 72 jaar oud. Hy was ook ‘n stigterslid van die kultuurorganisasie, Netwerk Namibië, en […]

Read More

The Best Online Dating Sites

The online dating industry is usually flooded with different dating sites and apps. Simply a handful of choices reliable, and a lot of them are much less safe mainly because others. The safety brides dating site and security of the data can be described as high priority when using these services, and many different approaches […]

Read More

Online dating Questions For Her – The way to get to Know a Woman Better

The best way to start a conversation with all your date is usually to ask her questions. Would you rather… – Do you have a well liked movie, book, or place? These types of questions are fun and may give you a great insight into a woman’s passions. You can also consult her to see […]

Read More

How to Find a Good Female to Marry

One of the best ways in order to meet a woman pertaining to marriage is to go out trying to make her your girlfriend. It is recommended to be willing to try new things with her and dedicate international dating sites time together. Women should be an individual you enjoy hanging out with. She ought […]

Read More

Deciding on Foreign Brides For Matrimony

Choosing a foreign bride is certainly not an convenient process. Not merely will you be getting married to a foreign child, but you will have to adapt to a new traditions. It takes the perfect time to build dating site for foreign a romantic relationship with a international woman, so you should know how to […]

Read More

Making Long Length Relationships Work

If you’re questioning how to make lengthy distance human relationships work, there are several things you should keep in mind. To start with, long range relationships will be unique and present their own challenges. These kinds of relationships asian bride are often financially demanding, demanding frequent travel between associates. As a result, you should make […]

Read More