Sugar Baby Described – Precisely what is Sugar Baby?
What is a sugars baby? How exactly does someone start finding anyone to date with? If you’re considering finding a sugars baby, or perhaps someone to time frame, this article will clarify what the glucose baby definition means, as well as the benefits of seeing someone with sugar money. Sugar dating, also referred to as […]
Noordwes neem 282 verdagtes in arres vir oortreding van Rampbestuurswet
In die buurland is 282 verdagtes tussen verlede Maandag en gister slegs in Noordwes in hegtenis geneem, omdat hulle verskeie regulasies van die Rampbestuurswet oortree het. Onder die verdagtes het 72 nie in hulle huise gebly nie, en 137 was in die openbaar en openbare ruimtes sonder om maskers te dra. Ander oortredings sluit in […]
Stad Tshwane se aktiewe Covid-19-gevalle styg skerp
Die Stad Tshwane het nog ‘n aansienlike week tot week styging in aktiewe Covid-19-gevalle beleef. Volgens die jongste verslag is daar vandag 26 796 aktiewe gevalle in die stad. Die voortslepende toename in besmettings dui op die felheid van die derde vlaag. Die stad se woordvoerder, Sipho Stuurman, sê die syfer het die vorige week […]
Modderstorting in Atami in Japan vee 130 geboue plat
Nog 80 mense word vermis ná die stad Atami in Japan deur ‘n modderstorting getref is. Drie mense se lyke is tot dusver gevind en 130 geboue is platgevee. ‘n Span van 1 500 soek- en reddingswerkers was op die ramptoneel.
Namibië se damme gesamentlik 82,8% vol
Namibië se damme is tans gesamentlik 82,8 persent vol teenoor verlede week se 83,2 persent. Volgens NamWater se weeklikse damverslag, is die Windhoek-omgewing se damme gesamentlik tans 81,1 persent vol, terwyl Gobabis se damme slegs 36,3 persent vol is. Die Suide se stand van damme staan op 88,4 persent met die Nautedam wat 95,5 persent […]
Ongwediva-munisipaliteit beperk bedrywighede tot 20 Julie
Die munisipaliteit van Ongwediva het aangekondig dat hulle as gevolg van die toenemende Covid-gevalle in die land besluit het om bedrywighede by hul kantore tot die minimum te beperk. Jackson Muma, korporatiewe kommunikasiebeampte van Ongwediva, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dit geld vanaf môre tot 20 Julie.
PSUN: Visbedryf, landbousektor erg deur pandemie getref
Ujama Kahorongo van die openbare werkersvakbond, die PSUN, het vandag tydens die bespreking oor die impak van die Covid-pandemie op die Namibiese ekonomie gesê dit was die ergste op sommige van die grootste bydraers tot die Bruto Binnelandse Produk, soos die visbedryf en die landbousektor. Hy het gesê die pandemie het ongeveer die tyd getref […]
Ekonoom sê pandemie is verwoestend op Namibiese ekonomie
Namibië ervaar die derde golf van die Covid-pandemie en die Namibiese ekonoom Mally Likokela, sê die impak van die pandemie was verwoestend op die ekonomie. Hy het vandag tydens ‘n bespreking oor die impak van die pandemie op die Namibiese ekonomie, gesê dat ‘n gesamentlike poging van die regering, private sektor en individue sal nodig […]
Nóg ses moet nog voor staatskapingskommissie getuig
Voorsitter Raymond Zondo sê die staatskapingskommissie gaan later die maand die getuienis van nog hoogstens ses mense aanhoor voor sy werk afgerond word. President Cyril Ramaphosa sal onder die oorblywende getuies wees. Zondo is nog drie maande gegee om die kommissie se mandaat af te handel, wat beteken sy verslag moet teen einde September gereed […]
SA polisieminister: Zuma word Woensdag in hegtenis geneem
Suid-Afrikaanse polisieminister Bheki Cele sê die polisie tref tans voorbereidings om voormalige president Jacob Zuma Woensdag in hegtenis te neem om sy 15 maande vonnis vir minagting van die hof te begin uitdien. Hulle is egter nie haastig nie, omdat Zuma môre die hooggeregshof in Pietermaritzburg vir ‘n interdik om sy inhegtenisneming te voorkom. Die […]