Zuma moet tronk toe meen kenner
Die versuim om die uitspraak van die Konstitusionele Hof teen oudpresident Jacob Zuma uit te voer, sal die regsbeginsel in Suid-Afrika laat wankel. Dit is die mening van ‘n politieke ontleder en dosent in Politieke Wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat, Theo Neethling. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg sal vandag Zuma se aansoek vir die […]
Kora: openbare entiteit is misbruik
Die Namibiese Toerismeraad die Kora-aangeleentheid is die ergste voorbeeld tot dusver van die misbruik van ‘n openbare entiteit deur ‘n privaat maatskappy. Die raad soek die 23,5 miljoen Namibiese dollar wat hy as deposito vir bemarking van die land vir die Kora-musiektoekennings betaal het, terug, met 20 persent rente. Die toekennings sou in Maart 2016 […]
Ever Given kan Egipte verlaat, boete is betaal
Die skip wat die Suez-kanaal in Maart versper het, gaan môre toegelaat word om te vertrek nadat sy eienaars ‘n vergoedings-ooreenkoms met Egiptiese owerhede bereik het. Dit het ses dae geneem om die vaartuig, Ever Given, vlot te maak nadat dit gestrand en in die belangrike roete tussen die Middellandse en die Rooisee vasgehaak het. […]
Interpol se ‘rooi kennisgewing’ verwelkom
ActionSA sê hy verwelkom die rooi kennisgewings wat teen die Gupta-familie en hul sakevennote uitgereik is. Interpol het die kennisgewings uitgereik teen Atul Gupta en sy vrou Chetali; Rajesh Gupta en sy vrou Arti; die persoon wat rekeninge by die gewese Nulane-beleggingsbank van Baroda onderteken het, Ankit Jain; die direkteur van Wone Management, Ravindra Nath; […]
Zuma se hele saak is kommerwekkend
Die Helen Suzman-stigting sê Suid-Afrika is ‘n grondwetlike demokrasie en oud-president Jacob Zuma se saak is ‘n aantasting van daardie grondwetlike demokrasie. Zuma gaan vandag in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg probeer om die Konstitusionele Hof se bevel vir sy inhegtenisneming ter syde te laat stel. Anton Van Dalsen van die stigting sê dit is kommerwekkend […]
Britte moet eie oordeel gebruik – Boris
Brittanje se eerste minister, Boris Johnson, sê die opheffing van byna alle Covid-19-beperkings in dié land op 19 Julie is nié roekeloos nie. Johnson sê mense moet hul eie oordeel gebruik om die risiko van Covid-19-infeksies te verminder wanneer die regulasies oor die dra van gesigmaskers, sosiale afstand en byeenkomste opgehef word. Hy sê Brittanje […]
Ngavirue ter ruste gelê, Kerina-familie oorweeg nog opsies
Die familie van professor Mburumba Kerina sê hulle oorweeg nog opsies nadat sy begrafnis by die Helde-akker in Okahandja, wat Sondag sou plaasvind, ter elfder uur uitgestel is. Die Ovaherero tradisionele owerheid het ‘n dringende hofaansoek gebring om halt te roep omdat die Helde-akker alleenlik vir Ovaherero opperhoofde beskikbaar is. Intussen word dr. Zed Ngavirue […]
Nam voer amper drie keer die hoeveelheid krag in as wat hy opwek
Namibië het in Mei vanjaar net meer as 95 000 megawatt-ure se elektrisiteit opgewek en het in dieselfde maand net meer as 251 000 megawatt-ure se elektrisiteit ingevoer. Luidens berigte was daar ‘n beduidende afname in die land se kapasiteit om krag op te wek tydens Mei vanjaar. Die Namibiese Statistieke Agentskap sê het plaaslike […]
Winter het sy opgwagting in die Suide gemaak
Boere in die suide van Namibië ervaar nou die erge koue weerstoestande. Volgens Dolf de Wet Junior van die plaas Michberg by Grünau is die winter uiteindelik in sy volle glorie hier. Hy sê ryp kom reeds in die oggende voor.
Nasionale Vergadering hervat nie vandag nie
Die Namibiese parlement sal nie soos beplan, vandag heropen nie, het die skakelbeampte, David Nahogandja, gesê. Hy het gesê baie lede van die Nasionale Vergadering is nie in die hoofstad nie en die risiko is te groot met lede van verskillende streke af kom.