Zuma se appèlsaak met koste van rol geskrap

Suid-Afrikaanse Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen die beslissing dat hy verantwoordelik is vir sy regskoste in sy hofstryd oor die staatskapingverslag, is in die Grondwethof met koste van die rol geskrap.

Read More

Presidentspaar sê dankie vir beterskapswense

Namibiese President Hage Geingob het op Twitter almal bedank wat vir hom en sy vrou, Monica Geingos, sterkte toewens. Albei het Covid-positief getoets en is tuis in self-isolasie. Intussen het beterskapwense ook van opposisieleiers soos dr. Job Amupanda en McHenry Venaani gekom.

Read More

SA het dalk vanaand weer beurtkrag

Eskom in die buurland is tans 17 000 MW se opwekkingsvermoë kwyt as gevolg van onklaar eenhede en instandhoudingswerk. Derhalwe is daar ‘n groot kans dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word. Beurtkrag kan waarskynlik vanaand weer vanaf vyf uur tot tien uur duur.

Read More

Kommer oor dissipline in SAPS

Die portefeuljekomitee oor polisie in die buurland het gesê hy is bekommerd oor dissipline in die polisie. Intussen het die polisiewaghond, Opod, se syfers rakende die ondersoeke oor polisielede nie geklop met die syfers wat die polisie het nie, berig Suid-Afrikaanse media.

Read More

Hengari wens Geingobs sterkte toe

Die woordvoerder van die Namibiese Presidensie, dr. Alfredo Hengari, wens die Namibiese Presidentspaar sterkte toe nadat hulle gisteraand positief vir Covid-19 getoets. President Hage Geingob en Monica Geingos self-isoleer tuis en Hengari sê dit gaan goed met hulle.

Read More

E-tol-stelsel in Gauteng geskrap

Die Gautengse LUR vir vervoer, Jacob Mamabolo, het aangekondig dat die provinsie besluit het om die omstrede e-tolstelsel te skrap. Mamabolo het gesê die stelsel is nou iets van die verlede en inwoners moet weet hulle leef nou in ‘n era na die-e-tol-stelsel. Dit is ‘n klinkende oorwinning vir inwoners wat al jare lank hieroor […]

Read More

Greenspeace vertrou nie die Staatsveiligheidsagentskap

Die omgewings-drukgroep Greenpeace sê hy kan nie die Staatsveiligheids-agentskap vertrou om in Suid-Afrika se belang op te tree nie. Dit volg na berigte dat Suid-Afrika se spioenasie-agentskap sy ekonomiese intelligensie-eenheid versterk om ‘n pro-aktiewe rol te speel om globale maatskappye soos Sasol te steun. Chris Vlavianos van Greenpeace sê hulle verwerp enige stelsel wat blindelings […]

Read More

What Is the Best Online Dating Site?

There are several online dating services services that offer a variety of features. The first is a no cost option lets you search for suits near you. http://mail-order-brides-guide.com This feature is useful in the event you live in an area that is hard to travel to. Then you can use a paid out option that […]

Read More

How you can Fix a Relationship

You’ve fought with your spouse and now you will absolutely wondering tips on how to fix a relationship. Rather than cursing best mail order brides and shouting at your special someone, talk to your spouse and try to know what they’re experiencing. This is the best way to learn more about every single other’s needs […]

Read More

Building Trust in a Relationship

Building trust in a romance requires each to take responsibility for their activities and not to jump to conclusions. It’s best to approach any kind of disagreement calmly, and don’t designate meaning to the situation. The easiest way to avoid arguments is to declare what you mean and do what ukrainian woman to marry you […]

Read More