Oracle sal ons nie boelie nie

Eskom sê hy sal alle regsprosesse teen die Amerikaanse tegnologiereus Oracle navolg, en nie geboelie word om geld sonder inagneming daarvan te betaal nie. Die maatskappy is gekontrakteer om ‘n aantal tegniese dienste aan die kragvoorsiener te lewer. Eskom se Woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die maatskappy het eers beweer hy is ongeveer 7,3 miljard Namibiese […]

Read More

Spele: N-Korea onttrek

Noord-Korea het hom aan die Olimpiese Spele in Tokio onttrek weens kommer oor Covid-19. Die spele sou verlede jaar plaasvind, maar is weens die pandemie uitgestel. Internasionale media berig dat Suid-Korea se Ministerie van Eenwording sê hy is spyt oor hul noordelike bure se besluit. Hy sê hy het gehoop die Tokio-Spele sal ‘n geleentheid […]

Read More

ANC-lede moet bedank

Die leier van die UDM in Suid-Afrika, Bantu Holomisa, het ‘n beroep gedoen op die Uitvoerende Komitee van die ANC om hulle poste te ontruim in die lig van die dreigemente dat ondersteuners van die Sekretaris-Generaal van die party Ace Magashule die buurland tot stilstand wil bring as Magashule afgedank word oor bewerings van korrupsie […]

Read More

Hage bly! – PLAN-veterane

Die Plan-veterane het President Hage Geingob verdedig en volgens berigte lede van die opposisie gewaarsku dat hy nie uit sy amp verwyder sal word nie. Die President van die Namibiese Nasionale Vryheidsveterane Vereniging Ben Shikongo sê Geingob sal oor hulle dooie liggame verwyder moet word. Hy is van mening dat leiers en ouderlinge herhaaldelik beledig word en dat die gedrag onmiddellik gestaak moet word. Hy […]

Read More

Verslag is ingedien – gesondheid

Die Namibiese Ministerie van Gesondheid dring daarop aan dat hy wel sy verslag oor sy besteding van 727 miljoen Namibiese doller noodbegroting vir Covid aan die Kantoor van die Ouditeur-Generaal oorhandig het. Die Ouditeur-Generaal Junias Kandjeke sê hy het niks ontvang nie. Die ministerie se Uitvoerende Direkteur Ben Nangombe het reeds in Februarie aangekondig dat […]

Read More

Noble, Azhar weer in die hof

Grant Noble, 36 jaar oud en Dinath Azhar, 62, die twee inwoners van Walvisbaai wat daarvan beskuldig word dat hulle amper 206 miljoen Namibiese doller se kokaïne deur Namport probeer insmokkel het, sal weer vandag voor Regter Orben Sibeya in die Windhoek Hoërhof verskyn. Die verhoor sal vandag begin Noble en Azhar is op 15 […]

Read More

Chauvin het prosedures oortree

Die Polisiehoof van Minneapolis, Medaria Arradondo, het getuig die geweld wat die voormalige polisiebeampte Derek Chauvin teen George Floyd gebruik het, was strydig met die stad se polisiebeleid. Chauvin staan tereg vir die moord op Floyd, maar het skuld ontken op al die klagte teen hom. Daar word berig dat die polisiehoof het Chauvin en […]

Read More

Baba weggegooi in Suide

Die Namibiese polisie sê dat ‘n ontbinde liggaam van ‘n baba in ‘n verlate huis in Aussenkehr gevind is. Die voorlopige ondersoek toon dat die kleintjie moontlik 4 of 5 maande oud was. Daar is tans geen verdagte in die saak nie en die baba se liggaam is vervoer na Rosh Pinah vir ‘n nadoodse ondersoek. 

Read More

Verskeie ernstige, noodlottige ongelukke

Roetes regoor die land was die afgelope Paasnaweek besig met swaar verkeer veral op die roetes na die kus en die noorde. Volgens die Namibiese verkeersowerhede was daar verskeie ernstige en noodlottige motorongelukke. Vir die jongste sluit ons aan by Adjunk Kommissaris Amalia Gawanas, Hoof van die Verkeersafdeling by Nampol.

Read More

Putin: president vir ewig?

Die Russiese President Vladimir Putin het wetgewing onderteken wat hom formeel die reg sal gee om tot 2036 aan bewind te bly. Die wet is ná verlede jaar se referendum reeds deur die Parlement goedgekeur. Die 68-jarige Putin, wat reeds 20 jaar as president gedien het, kan na sy vierde termyn, wat in 2024 eindig, nog twee keer […]

Read More