Goeie belastingbetalings stut SA-regering

Business Leadership SA sê die Inkomstediens se jongste belasting-invordering beteken die regering het meer beweegruimte om sy skuldvlakke onder beheer te kry. Die diens het 38 miljard Namibiese doller méér ingevorder as wat in die begroting in Februarie voorsien is. Business Leadership SA se Bestuurshoof, Busi Mavuso, sê syfers dui daarop dat die regering self […]

Read More

Inkomste-owerheid vandag van krag

Die nuwe wetgewing in verband met die Namibiese Inkomste-agentskap is vandag van krag en dus is die nuwe Namibiese Inkomste-owerheid in plek en sal môre amptelik deur President Hage Geingob van stapel gestuur word. Tonateni Shidhudhu, die ministerie se Hoof Skakelbeampte…

Read More

Huurmark in sy peetjie in

Die plaaslike FNB Residensiële Huurindeks het teen –2,1 persent in 2020 gegroei, teenoor –0,8 persent in 2019. Luidens die indeks is daar tans ‘n ooraanbod van eiendomme te huur en dus het huurders tans die hef in die hand. Die nasionale gemiddelde huur is op 6 747 Namibiese doller gemeet teenoor 6 991 doller in […]

Read More

Buffalo eers terug see toe

Een van Kaapstad se beroemde strandbesoekers het die naweek sy wegkruipplek op Llandudno verlaat, maar hy is ontsettend maer. ‘n Olifantrob wat Kaapstad elke jaar besoek, Buffalo, het tydens sy vervelling ‘n maand lank nie geëet nie. ‘n Oseaangids van Animal Ocean, Steve Benjamin, sê Llandudno se Mensereddingsklub het ‘n versperring rondom Buffel geplaas om […]

Read More

SAOG-troika sal vergader oor Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het bekendgemaak dat die vergadering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se troika om die situasie in Mosambiek te bespreek eerskomende Donderdag gehou gaan word. Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring. Die Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag […]

Read More

SAOG-troika sal vergader oor Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het bekendgemaak dat die vergadering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se troika om die situasie in Mosambiek te bespreek eerskomende Donderdag gehou gaan word. Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring. Die Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag […]

Read More

Binnekort 1 miljoen mense elke 4 dae geënt in SA

Die Uitvoerende Hoof van Aspen Pharmacare in Suid-Afrika Stephen Saad sê sowat 1 miljoen mense kan elke 4 dae in die buurland teen Covid-19 ingeënt word, sodra die beloofde dosisse van die Johnson & Johnson entstof van die Aspen Pharmacare fasiliteit in die Oos Kaap begin lewer word. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se Kaapse […]

Read More

MTN, Vodacom moet datapryse bekend maak

Die Onafhanklike Uitsaaiowerheid in Suid-Afrika het konsepregulasies vir selfoon-breëbanddienste in die buurland bekendgemaak. Die doel daarmee is om te verseker dat Vodacom en MTN se datapryse in Suid-Afrika regverdig is. Die regulasies lui dat MTN en Vodacom die buurland se kleinhandel mobiele data-mark oorheers, asook ander markte soos toegang tot infrastruktuur en groothandel nasionale swerwing. […]

Read More

Net die staat sal inentings toedien

Privaat mediese instellings regoor die land sou die regering bygestaan het met die inentings veldtog regoor die land. Opleiding in die verband is vanoggend gekanselleer nadat van die instellings geweier het om die Sinopharm entstof toe te dien omdat dit steeds nie WGO-goedkeuring het nie. Daar is kommer oor dekking deur versekeringsmaatskappye, sou ‘n eis […]

Read More

Sat vir korrupte leiers – hoe moet mens respek toon?

Dr Job Amupanda, die leier van die Regstellende Herposisionering Beweging het op sy Twitter-blad om verskoning aan die Stigters President Sam Nujoma gevra en gesê hulle kan geensins respek bied aan leiers wat korrup is nie. Die beweging teiken die Minister van Verdediging Peter Vilho en die geldsake van August 26 en gebruik tans al […]

Read More