Ivoorkus kry sy eerste doktoraat in astrofisika

‘n Burger van die Ivoorkus, Yao Marc, het deur sy studies aan die Universiteit van die Wes-Kaap sy land se heel eerste astrofisikus geword. Marc sê hy met sy doktorsgraad aan die Kaapstadse universiteit begin kort nadat hy sy meestersgraad in sterrekunde voltooi het. Hy het toe deel geword van ‘n span wat interessante ontdekkings […]

Read More

Nam se handelsbalans vir Junie bekend

Die maand van Junie het Namibië se handelsbalans met 18,2 miljard Namibiese dollar gestyg, ‘n toename van 29,6 persent en 19,6 persent as dit met die vlak van 14,1 miljard Namibiese dollar en 15,3 miljard Namibiese dollar en Mei 2021 en Junie 2020 onderskeidelik vergelyk word. Die handelsbalans van 987 miljoen Namibiese dollar bly ‘n […]

Read More

Geen dassies mag gejag word nie

Mongolië het ‘n drie-jaar verbod op die jag van dassies in die land ingestel. Volgens die land se ministerie van omgewingsake is dit in ‘n poging om te keer dat builepes na mense toe versprei en om die stand van die dassie-bevolking in die land te bepaal. Builepes is dodelik vir mense en kan binne […]

Read More

Zuma-aansoek word in ope hof aangehoor

Regter Piet Koen het in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg beslis dat oud-president Jacob Zuma se spesiale aansoek in sy wapenooreenkomsverhoor Dinsdag in ‘n ope hof aangehoor sal word. Zuma doen aansoek dat die staatsaanklaer, Billy Downer, aan die saak onttrek word. Die voormalige president dien tans 15 maande tronkstraf uit in die Estcourt-gevangenis. Zuma het […]

Read More

PDM, LPM sê geluk aan Mboma, Masilingi

Namibië se twee liefling-atlete, Christine Mboma en Beatrice Masilingi bly in die nuus na hulle skitterende vertoning by die Spele gister. Die PDM-party het gelukwense gestuur. Die party se woordvoerder, Roberto Dirkse het dit so aan Kosmos 94.1 Nuus oorgedra. En die LPM het ook die twee meisies van Kavango Oos geluk gewens. Eneas Emvula, […]

Read More

IMF stel grootste leningsregte-fasiliteit ooit, bekend

Die Internasionale Monetêre Fonds het ‘n nuwe algemene toewysing van spesiale leningsregte goedgekeur, gelykstaande aan 650 miljard Amerikaanse dollar, die grootste in die geskiedenis van die IMF. Dit is ‘n poging om die globale likiditeit te versterk te midde van die Covid-pandemie. Die toewysing sal alle lede van die fonds bevoordeel, die wêreldwye behoefte aan […]

Read More

Urbas se kommentaar oor Mboma verdien geen aandag nie

Die hoofadministrateur van die Namibiese Sportkommissie Freddy Mwiya het reageer op die kommentaar deur Marcin Urbas, ‘n voormalige Olimpiese kampioen in die mans 200-meter. Die Pool het in venynige taal op sy sosiale media platforms die Internasionale Olimpiese Komitee gevra om ondersoek in te stel na die geslag van die Namibiese Olimpiese kampioen Christine Mboma. […]

Read More

GRN se regsargumente was beduidend – Swartbooi

Die LPM-party se leier Bernadus Swartbooi het vroeër ‘n perskonferensie gehou na hulle oorwinning vanoggend in die hooggeregshof in hulle appèlsaak teen die speaker van die Nasionale Vergadering professor Peter Katjavivi se verbod op hulle teenwoordigheid in die kamer. Swartbooi sê die respondente se regsargumente was beduidend.

Read More

PDM sê hy sal voort baklei teen die Sardarov-grondtoekenning

Die hoërhof saak waar die PDM-party die Russiese miljardêr Rashid Sardarov, die voormalige minister vir grondhervorming Utoni Nujoma en ander dagvaar oor die ooreenkoms in verband met die Dorbadis-grond is weer vertraag. Die saak is weer vandag uitgestel tot 19 Augustus. Daar was ook geen aktiwiteit op die rol nie. Kosmos 94.1 Nuus het met […]

Read More

SA-brandstofprys – Namibiese verbruikers is nie gespaar nie

Ekonome meen dat die Suid-Afrikaanse brandstofprysverhoging ook ‘n wesenlike impak op Namibiese verbruikers sal hê. Die petrolprys in die buurland het met 91 sent per liter gestyg en diesel is 58 sent per liter duurder. Suid-Afrika is Namibië se grootste handelsvennoot vir invoere en die jongste syfers toon dat net meer as 36 persent van […]

Read More