VSA gee weer hulp aan Palestina

Internasionale nuusagentskappe berig dat die Biden administrasie ‘n hulppakket van 150 miljoen Amerikaanse doller beskikbaar sal stel aan Palestina, wat die Amerikaanse bystand sal herstel nadat dit deur die voormalige president Donald Trump gestaak is. Die fondse sal deur die VN se hulp agentskap beskikbaar gestel word. Die verhouding tussen die VSA en Palestina het […]

Read More

Regeringsgeboue is nie streeksraad se verantwoordelikheid nie

Die Otjozondjupa Streeksraad word daarvan beskuldig dat regeringsgeboue in die streek nie onderhou word nie. Die geboue word aan streeksrade deur die Ministerie van Werke oorhandig wat dit volgens berigte in stand moet hou. Maar, die Inspekteur van Werke in die streek Sackaria Hatutale het aan nuusagentskappe gesê hulle is bewus van die aantygings maar […]

Read More

Min Covid-gevalle vandag

Die Uitvoerende Direkteur in die Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het 31 nuwe Covid-gevalle uit 752 toetse in die land bevestig. Karas het 14 gevalle, Khomas 8, Erongo 5 en Hardap 4. Daar is 3 leerders en 3 gesondheidswerkers onder die gevalle. Die hoeveelheid positiewe toetse staan tans op 4 persent wat ‘n baie goeie […]

Read More

Namfisa kyk na nuwe landbou-versekering

Die Namibiese finansiële regulerings owerheid, bekend as Namfisa, het ‘n werkswinkel gehou om ‘n nuwe landbou indeks gebaseerde versekering vir Namibië te bespreek. Die tipe versekering betaal verliese uit volgens ‘n wetenskaplik bepaalde indeks van omgewingstoestande en het groot sukses in verskeie dele van die wêreld reeds behaal. Namfisa se Bestuurder vir Korporatiewe Kommunikasie Victoria […]

Read More

Venaani het verlede jaar al gesê oor weermag

Die Ministerie van Verdediging en sy kommersiële entiteit August 26 Holdings is steeds in die nuus. Die minister, Peter Vilho, het gister bedank na sy ontmoeting met President Hage Geingob. Die Prokureur-Generaal Martha Imalwa het ook ‘n ondersoek geloods na oorbetalings van Vilho se Hongkong beleggings rekening na die afgetrede Generaal Martin Shalli. Daar is […]

Read More

Pandemie het impak op persepsies oor werk

‘n Meningspeiling onder 32 500 werkers in 19 lande skets ‘n prentjie van ‘n globale werksmag wat die verskuiwing na werk van die huis af as slegs die oortjies van die seekoei beskou. Die opname deur Price Waterhouse Cooper het bevind dat die pandemie ‘n aantal neigings in die werksmag versnel het. In Suid-Afrika is […]

Read More

Kaapstad skeepsbou-bedryf op dreef

Die voltooiing van spog-vaartuie in Kaapstad wat ten spyte van die Covid-19 krisis in Suid-Afrika ontwerp en vervaardig is, is ‘n belangrike mylpaal vir die land se skeepsbou-bedryf. Dit was die boodskap van Paramount Maritime Holdings se Uitvoerende Hoof, James Fisher, by die bekendstelling van hulle nuwe pronkstuk van 35 meter. Die veeldoelige vaartuig is […]

Read More

Parlement het sy werk gedoen

Die Nasionale Vergadering het skerp gereageer op berigte dat die voormalige Eerste Minister Nahas Angula sê geen staande komitees is in die parlement op die been gebring nie. Angula het die aanmerkings teenoor Kosmos 94.1 Nuus gemaak sowel as in ‘n opiniestuk wat in plaaslike koerante gepublieer is. Die Nasionale Vergadering se Woordvoerder David Nahogandja […]

Read More

Etiopië-moord: regering vra raad by Prokureur-Generaal

Die Namibiese Minister van Justisie Yvonne Dausab het vanmiddag in die parlement bevestig dat regsadvies in verband met Kristofina Amutenya, die Namibiese vrou wat aangekla word van die moord van haar twee kinders in Etiopië verlede jaar, sowel as een klag van poging tot moord, nou ingewin word. Dausab sê die Prokureur-Generaal is reeds genader. […]

Read More

/Ai-/Ais in Mei weer oop

Die /Ai-/Ais-oord van Namibia Wildlife Resorts sal op 1 Mei vanjaar heropen na dit in Januarie gesluit is as gevolg van erge vloedskade. Die werksaamhede is effe vertraag omdat die oord reeds in April sou oopgemaak het. Mufaro Nesongano, Woordvoerder van die NWR…

Read More