Nog 1 444 afleggings tot dusver vanjaar

Die jongste plaaslike berigte toon dat 1 444 afleggings in die eerste helfte van die jaar plaasgevind het. Volgens die arbeidsministerie, is die poste by 190 maatskappye besnoei. Met die nuwe syfers is die totale werksverliese in die afgelope 18 maande op 13 642. Volgens die ministerie was daar 67 werksverliese wat direk met Covid […]

Read More

7 SANDF-lede wat smokkelaars help, borg geweier

Sewe soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat na bewering sindikate gehelp het om gesteelde voertuie uit Suid-Afrika na Zimbabwe te smokkel, sal vir eers agter tralies bly. Die verdagtes het na bewering lede van die sindikate gehelp om die Limpoporivier oor te steek toe hulle in 2017 die grensdraad buite Musina bewaak het. Hulle […]

Read More

Omusati-boere kon nie hulle produkte verkoop met inperking nie

Tydens die onlangse streeksinperkings in Namibië, is die Omusati-streek hard geslaan. Sommige streke is in pare opgedeel en inwoners kon tussen streke beweeg, maar die Omusati-streek was op sy eie ingeperk met sake wat beperk was. Die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê boere was die meeste geraak.

Read More

Zuma in die hospitaal… hy probeer die hof ontduik

Reaksie word ontvang op berigte uit Suid-Afrika dat oudpresident Jacob Zuma in ‘n militêre hospitaal buite die Estcourt-gevangenis waar hy sy 15-maande tronkstraf vir minagting van die hof uitdien, opgeneem is. Die Suid-Afrikaanse Korrektiewe Dienste het bevestig dat Zuma vanoggend gehospitaliseer is. Professor Andre Duvenhage, ‘n politieke ontleder in die buurland, sê Zuma probeer om […]

Read More

Transgendervrou kry N$600 000 skadevergoeding van kerk

‘n Suid-Afrikaanse transgender-vrou wat onderwerp is aan ‘n ondersoek van haar geslagsdele, kry duisende Namibiese dollar se skadevergoeding. Karabo Ndlovu het in 2015 die gelykheidshof genader om ‘n klag te lê teen die Internasionale Pentecost Holiness-kerk. Dit het gevolg op kerkleiers wat na bewering ‘n fisiese ondersoek van haar private dele gedoen het nadat hulle […]

Read More

Meatco: LPO konsulteer vir nuwe model

Die Lewendehawe Produsente-organisasie sê daar is kommer oor die stand van sake by Meatco in die land. Die organisasie is van mening dat ’n produsent-gedrewe organisasie, geskoei op gesonde sakebeginsels sonder enige politieke inmenging, die volhoubaarheid van so ’n entiteit verseker. Die LPO is tans besig om ’n proses met belanghebbendes te fasiliteer met die […]

Read More

Steenhuisen sê Cele, Dlodlo moes ook waai

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die kabinetskommeling bevat een positiewe punt, naamlik die vertrek van die gesondheidsminister, Zweli Mkhize, terwyl die res bloot dieselfde mense is wat ander portefeuljes beklee. Hy sê die skommeling sou die ideale geleentheid gewees het om ook die ministers van polisie en staatsveiligheid, Bheki Cele en Ayanda Dlodlo, af te […]

Read More

Messi verlaat Barcelona

Barcelona het bevestig dat Lionel Messi hulle gaan verlaat. Die klub sê ondanks die feit dat hulle ‘n ooreenkoms met hom aangegaan het om ‘n nuwe kontrak te onderteken, kon hulle weens finansiële en strukturele struikelblokke dit egter nie doen nie. Messi se kontrak het reeds op 1 Julie verstryk. Die 34-jarige Messi is Barcelona […]

Read More

Bedrieglike Psemas-eis? Jy sal aangekla word

Die adjunk minister van finansies Maureen Hinda-Mbuende het ‘n waarskuwing aan staatsamptenare gerig in verband met die misbruik van die staats mediesefonds, Psemas. Volgens haar sal enige bedrieglike gebruik van die fonds lei tot kriminele klagte. Sy sê die ministerie is bewus dat lede familielede wat nie op die skema is nie, toelaat om voordeel […]

Read More

Jongste oor Dordabis-brand

Die brand by Dordabis duur voort en Dirkie Cloete, die brandbestryder van Rehoboth wat betrokke is by die pogings om die brand onder beheer te bring het vanoggend met Kosmos 94.1 Nuus oor die jongste in die verband gepraat. Hy sê ‘n tekort aan brandpaaie op baie van die plase het bygedra tot die verspreiding.

Read More