Gevlekte banknote is gesteelde note

Die Bank van Namibië waarsku lede van die publiek dat daar moontlik gevlekte Suid-Afrikaanse banknote in die land kan wees. Dit volg na die onluste en gepaardgaande plundery in die buurland. Van die kitsbanke wat beroof is, se toestelle om die banknote te beskerm is tydens die diefstal geaktiveer wat ‘n kleurmiddel op die banknoot […]

Read More

Dit is die mensdom wat klimaat verander

Die VN se interregeringspaneel se verslag oor klimaatsverandering bly in die nuus. Die verslag gebruik sy sterkste terme tot nog toe om te beweer dat die mensdom klimaatsverandering veroorsaak, met die eerste reël in die opsomming van sy verslag: “Dit is onomwonde dat menslike invloed die atmosfeer, see en land warm gemaak het.” Die sterk […]

Read More

Verslag oor Dordabis-brand verstom

Plaaslike media berig dat die vuur in die gebied van Dordabis onder beheer gebring is maar, dat dit nou in ‘n suidelik rigting, in die rigting van Groot Aub beweeg. Die woordvoerder van die ministerie van die omgewing Romeo Muyunda het aan media bevestig dat ‘n verslag deur Stad Windhoek toon dat die 63-jarige man […]

Read More

Prins Andrew in New York gedagvaar

Prins Andrew word in New York gedagvaar deur ‘n Amerikaanse vrou wat beweer dat sy deur die ontslape Jeffrey Epstein se vriendin Ghislaine Maxwell na haar huis in Londen geneem is en daar misbruik is deur hom. Sy was 17 ten tye van die beweerde voorval. Virginia Giuffre, voeg by dat Andrew haar ook by […]

Read More

Geslagsgeweld het toegeneem tydens inperkings, hier en elders

Nes in Namibië het Suid-Afrika ook ‘n toename in geweld teen vroue en kinders tydens die inperkings beleef. Volgens kenners is die impak op vroue wat geweld betref, tweeledig. Eerstens beteken afsondering en ander tuisbly-maatreëls wat verband hou met inperking dat vroue meer blootgestel word aan geweld in hul eie huise. Tweedens het die pandemie […]

Read More

Eskom-werknemers geskors oor ontploffing by Medupi

Eskom sê ‘n aantal werknemers is voorkomend geskors ná die ontploffing gisteraand by eenheid 4 van die Medupi-kragstasie in Limpopo. Die ontploffing het plaasgevind toe werkers waterstof en koolstofdioksied gebruik het tydens ‘n proses om ‘n lekplek te vind. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die ontploffing het groot skade aan die eenheid aangerig. Hy […]

Read More

IPC herroep twee Whk-raadslede

Die Independent Patriots for Change het twee van sy raadslede, Fillemon Hambuda en Desiree Davids, uit die Windhoekse stadsraad herroep vir beweerde onvanpaste optrede in stryd met die party se grondwet. Dit volg ná ‘n ondersoek oor hoe die twee raadslede se onlangse aansoeke vir grond hanteer is. Hambuda is die voorsitter van Stad Windhoek […]

Read More

Khomas-goewerneur waarsku oor nakoming van maatreëls

Khomas-streek se goewerneur, Laura McLeod-Katjirua, het gesê alhoewel daar die afgelopwe weke ‘n afname in Covid-gevalle is, moet die publiek steeds by die gesondheidsprotokolle hou. Sy het gesê gevalle het vanaf ‘n duisend gevalle daagliks na minder as 100 gevalle afgeneem. Volgens die goewerneur het die Khomas-streek 822 mense weens die pandemie verloor.

Read More

Tricks for Long Length Relationships

Long distance relationships could be challenging, but if you can continue to keep these tips at heart, you can keep your relationship might flourish. Relatively, long distance relationships are extremely similar to those between lovers who happen to be geographically close. The only big difference is that in a long distance relationship, your partner may […]

Read More

Methods to Improve Interaction in a Romantic relationship

Communication can be click to find out more necessary to a healthy relationship. It’s important to understand how your partner believes and how that they feel, and it is vital that you talk your feelings and concerns too. By acknowledging the person’s perspective, you’ll be better suited understand their standpoint, and it will assist you […]

Read More