Afvalwater van brouery sal spinasie natlei

Suid-Afrikaanse Brouerye sê hy is trots op die baanbrekerswerk met sy groen inisiatief, Projek Popeye. Die projek is deel van die eerste groen biologiese behandelingstelsel vir ‘n bierbrouery in Afrika. ‘n Woordvoerder van SAB sê net soos wat die strokiesprentkarakter Popeye mense deur middel van spinasie gehelp het, gaan die brouery ‘n plaaslike onderneming met […]

Read More

Nuwe kinder MIV-behandeling plaaslik beskikbaar

Die langverwagte MIV-behandeling wat spesifiek vir kinders ontwerp is, is nou beskikbaar in lae- en middel-inkomste lande, danksy ‘n ooreenkoms van internasionale gesondheidsinisiatief Unitaid en die Clinton Health Access Initiative. Die Namibiese ministerie van gesondheid is opgewonde dat die behandeling uiteindelik in Namibië is. In die afwesigheid van die nuwe behandeling, wat is voorheen vir […]

Read More

Ds. sê oor dwaalleer van NG Kerk

Die Sola Scriptura-groep van die NG Kerk van Namibië bring Vrydag 20-gemeentes op Okahandja saam dolering te bespreek. Die drukgroep meen die NG Kerk se Algemene Sinode volg nie meer die voorskrifte van die Woord nie na die Sinode in 2019 selfdegeslagverhoudings aanvaar het. Ds. Erik van Zyl, voorsitter van die Sola-groep en koördineerder van […]

Read More

Onwettige nedersettings sal nie in Whk enige dienste ontvang nie

Stad Windhoek sê geen dienste soos water, krag en riool sal meer aan gebiede waar mense onwettig gevestig het, voorsien word nie. Die munisipaliteit sê die maatreël geld ook vir enige toekomstige onwettige nedersetting. Volgens die stadsraad is die onwettige besetting van grond ‘n erge uitdaging en het oor die jare vererger. Die kwessie kort […]

Read More

Carl en kie sal nie vandag opruk nie

Die #FreeJacobZuma-veldtog het sy protesoptrede vandag buite die Hooggeregshof in Pietermaritzburg uitgestel. Oud-president Jacob Zuma is nog in die hospitaal en sy aansoek om uitstel sal virtueel aangehoor word. Carl Niehaus van die veldtog sê die uitstel van vandag se betoging sal nie vreedsame en wettige protesaktiwiteite deur ander organisasies en groepe uitstel of beïnvloed […]

Read More

My Smart City in SA – hoe maak Windhoek?

Die eerste fase van die gratis platform vir selfone en rekenaars van My Smart City is in Suid-Afrika van stapel gestuur. Die idee is om stedelike die geleentheid te gee om diensleweringskwessies te rapporteer. ‘n Woordvoerder van Stad Windhoek, Lydia Amutenya, gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor wat die Namibiese hoofstad beplan.

Read More

Medupi: DA soek antwoorde

Die ontploffing by die pasvoltooide Medupi-kragstasie in Limpopo bly in die nuus en die DA sê dit is kommerwekkend. Die ontploffing het plaasgevind tydens ‘n proses om waterstof met onderskeidelik koolstofdioksied en lug te verplaas om ‘n eksterne lekplek te vind. Opwekkingseenheid 4 van die kragstasie is ernstig beskadig in die ontploffing. Ghaleb Cachalia van […]

Read More

Hoe bepaal jy armoede – kenner vra

Die direkteur vir internasionale betrekking by Nust, dr. Dr Marius Kudumo, het gesê totdat die twee Kavango-streke en die land oor die algemeen, besef wat armoede is, sal dit nie deeglik aangespreek word nie. Kudumo het sy mening uitgespreek ná ‘n openbare bespreking wat op Rundu gehou is oor waarom die twee streke die armste […]

Read More

Covid is humanitêre krisis

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, sê die Covid-19-pandemie is nie net ‘n gesondheidskrisis nie, maar is ook ‘n humanitêre- en werkskrisis waarin vroue regoor die land buite verhouding geraak word. Hy sê die waarheid is die afgelope jaar en ‘n half was ‘n reuse terugslag vir vroue regoor die provinsie, en die land:

Read More

Dis hoekom Suid-Afrikaners verhuis

Die internasionale verskepings- en hervestigingskenners Seven Seas Worldwide het sy heel eerste Globale Bewegingsverslag vir 2021 vrygestel. Dit onthul aan die hand van ‘n omvattende opname, die redes waarom Suid-Afrikaners wil hervestig. ‘n Kwart van Suid-Afrikaners wat deelgeneem het, stel belang in ‘n permanente skuif met geen verdere verhuisings in die afsienbare toekoms nie. ‘n […]

Read More