Reaksie op NG Kerk-groep wat wil doleer

Reaksie word ontvang oor berigte dat die Sola Scriptura-groep van die NG Kerk van Namibië Vrydag saam met 20-gemeentes op Okahandja sal vergader. Die doel is om dolering. Die groep meen die NG Kerk se Algemene Sinode volg nie meer die voorskrifte van die Woord nie na die Sinode in 2019 selfdegeslagverhoudings aanvaar het. Omar […]

Read More

Klimaatsverandering en jou tjokkie

Die VN se Interregeringspaneel se jongste verslag oor klimaatsverandering is steeds in die nuus. Klimaatsverandering kan ‘n daadwerklike impak op die beskikbaarheid van jou sjokolade hê. So ver terug as 2014 het die VN gewaarsku dat as globale koolstofvrystellings aanhou styg, die wêreld se kakao-ekonomie verwoes kan word. Kakaobome floreer in vogtige, ekwatoriale gebiede soos […]

Read More

Vermeende stroper doodgeskiet in Botswana

Die Botswana-weermag het te kenne gegee dat ‘n vermeende stroper deur lede van die mag doodgeskiet is. Kolonel T.K. Dikole het in ‘n verklaring gesê dat die lede op patrollie was in die gebied van die Okavango-delta en op ‘n vermeende stroper afgekom het. Daar was ‘n skietgeveg en die man is dood. ‘n .375 […]

Read More

Meatco in VSA vereer

Ten spyte van groot uitdagings in die afgelope maande, het Meatco die ‘Uitvoerder van die Jaar na die VSA’ toekenning gewen. Die toekennings word deur USAid jaarliks gehou. Volgens Meatco se bestuurder van korporatiewe aangeleenthede, Rosa Hamukuaja-Thobias, beteken die toekenning dat Meatco kan voldoen aan eerste-wêreld standaarde.

Read More

ReconAfrica-stigter ontmoet Geingob

Die stigter van ReconAfrica Craig Steinke ontmoet vanoggend met President Hage Geingob. Die maatskappy doen op die oomblik olie-eksplorasie in die Kavango-Oos en Wes streek. Terwyl geen besonderhede oor die bespreking bekend is nie, sê Ndapewoshali Shapwanale, ReconAfrica se direkteur van kommunikasie, die ontmoeting is deur die ministerie van myne en energie gereël.

Read More

VN vra skietstilstand in Tigray om hulp af te lewer

Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram vra dat alle rolspelers tot ’n skietstilstand sal instem en sal toesien dat humanitêre hulp onbelemmerd na Tigray in Ethiopië vloei. Die Voedselprogram sê ernstige tekorte bestaan vir voedsel, kontant, brandstof en werkende telekommunikasietoerusting. Volgens die program kon hulle sover slegs die helfte van die 2,1 miljoen mense bereik wat […]

Read More

Enoch moet hervorming en fiskale dissipline bevorder in SA

Business Leadership South Africa sê strukturele hervorming en fiskale dissipline is fundamentele vooruitsigte vir die ekonomie. Die pas-aangestelde minister van Finansies, Enoch Godongwana, moet dus vinnige vooruitgang op albei gebiede verseker. Godongwana vervang Tito Mboweni, wat bedank het. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, sê belegging moet die fokus wees van Suid-Afrika se ekonomiese […]

Read More

Mantashe sloer op spertyd

Die DA in Suid-Afrika het berigte veroordeel dat die afkondiging van die wysigings aan Skedule 2 van die Wet op Elektrisiteitsregulering tot middel September uitgestel word. Die wysigings verhoog die perk vir die hoeveelheid krag wat sonder ’n lisensie opgewek mag word tot 100 megawatt. Die DA-parlementslid Kevin Mileham sê uitstel is ’n aanduiding van […]

Read More

Noa-protes vandag, en môre

‘n Protesoptog word vandag beplan oor die heraanstelling van die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië se direkteure, Paulus Noa en Erna van der Merwe. Dit volg nadat President Hage Geingob hulle vir nóg ‘n termyn van vyf jaar heraangestel het. Môre is daar nog ‘n byeenkoms soos Roberto Dirkse, die Popular Democratic Movement se presidensiële woordvoerder, verduidelik.

Read More

Volksmoord-ooreenkoms in limbo

Die Nasionale Vergadering hervat sy sitting op 7 September en daar was reeds talle berigte oor die vertragings in sy bedrywighede met wetsontwerpe wat reeds meer as ‘n jaar wag om bespreek te word. Onder die vertragings is die ooreenkom in verband met die volksmoord. Met die laaste sitting van die huis, het opposisiepartye hulle […]

Read More