Telecom verduidelik uitdagings met TN Mobile
Telecom Namibia in ‘n verklaring meer duidelikheid gegee oor die uitdagings wat sy TN Mobile diens op die oomblik ervaar. Die maatskappy het ook gesê dat die agterstand in aankope van sy Black Friday-spesiale aanbiedinge op die oomblik ingehaal word. Ndapewa Neshila, ‘n woordvoerder by Telecom, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Inperkings: hulp met pendelaar-penarrie
Pendelaars van Rehoboth en Okahandja wat in Windhoek werk het talle uitdagings met die beperkings wat daargestel is in verband met openbare vervoer. Operateurs het hulle maandelikse pryse opgestoot maar, wanneer personeel gedwing word om tuis te werk as gevolg van aanpassings aan inperkings, moet hulle steeds betaal, al is salarisse besnoei. Kosmos 94.1 Nuus […]
MTC sal aanloklike belegging wees – kenner
MTC sal binnekort op die Namibiese aandelebeurs, die NSX, lys. Ekonome meen dat die telekommunikasie maatskappy ‘n baie aantreklike belegging is as gevolg van sy finansiële prestasie oor die jare. Salomo Hei, hoof van navorsing by High Economic Intelligence in die hoofstad sê die aandele sal nie net plaaslike beleggers lok nie maar ook internasionale […]
Christina Applegate het veelvulige sklerose
Die Amerikaanse akteur Christina Applegate het bekend gemaak sy ly aan veelvuldige sklerose. Die 49-jarige het roem verwerf danksy haar rol as tiener in die sitkom Married….with Children en het ook in Bad Moms en Dead to Me gespeel. Applegate sê in ‘n tweet sy is ‘n paar maande gelede gediagnoseer, en is sedertdien op […]
Daan Viljoen-padblokkade-roete weer kalm
Lede van die Windhoek Stadspolisie en Nampol se spesiale reserwemag is vroeër ontplooi net wes van die hoofstad naby die Daan Viljoen Nasionale Park waar grondgrypers die pad versper het en oproerig geraak het. Die polisie het inwoners van plotte net wes van die hoofstad gevra om nie deur die gebied te beweeg nie en […]
Agribank se uitreik-sessies gestaak
Agribank het talle uitreiking-inisiatiewe met boere regoor die land gehad om veral opleiding aan te bied en inligting te deel oor die jongste tegnologie wat vir die sektor beskikbaar is. Die sessies was baie gewild maar, sedert Covid, is alle kontaksessies opgeskort. Die bank se tegniese adviseur Erastus Ngaruka sê inligting is nou beperk tot […]
Ace eers weer Oktober in die hof
Die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein het die korrupsiesaak teen Ace Magashule tot Oktober uitgestel. Die geskorste hoofsekretaris van die ANC en sy 15 mede-beskuldigdes het vandag weer voorgekom, met swaar polisie-teenwoordigheid buite die hof. Hulle staan tereg op aanklagte wat verband hou met tenderbedrog van 255 miljoen Suid-Afrikaanse rand. Adjunk-regter-president Cagney Musi het 19 Oktober […]
57 van 170 olifante is verkoop
Die Namibiese ministerie van die omgewing sê hy het 57 van die 170 olifante wat in Desember 2020 op tender te koop aangebied is, is verkoop. Uit vyf bieërs was drie suksesvol en 5,9 miljoen Namibiese dollar sal uit die verkoop verdien word. In ‘n verklaring sê die ministerie dat 15 van die diere in […]
Landbou skuld sprinkaan-personeel N$1,8m
Volgens berigte word die ongeveer 175 personeellede wat deel gevorm het van die reaksiespan wat die sprinkaanplaag onder beheer gebring het, 1,8 miljoen Namibiese dollar geskuld word. Lede van die spanne het aan nuusagentskappe gesê die landbouministerie het hulle nog nie betaal nie. Daar is 59 soldate en 116 amptenare van die ministerie wat blykbaar […]
Korrupsie is sleg vir die samelewing – Cyril
Die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa getuig vandag voor die staatskapingskommissie. Ramaphosa sê die ANC het nou besluit om werklik korrupsie aan te spreek omdat korrupsie ‘n streng negatiewe impak op die samelewing het.