Grondgrypers soek vir Job

Daar is ‘n groot polisie-teenwoordigheid net Wes van die hoofstad in die rigting van Daan Viljoen waar grondgrypers gister deur lede van die mag en die Spesiale Reserwemag verwyder is. Al die strukture wat opgerig is, is reeds deur owerhede afgebreek en kontrakteurs is besig om die materiaal weg te ry. Lede van die gemeenskap […]

Read More

Newe-effekte van Pfizer, Moderna word ondersoek

Die Europese Medisyne-agentskap ondersoek die moontlikheid van nuwe newe-effekte van Pfizer en Moderna se Covid-19-entstowwe nadat enkele gevalle voorgekom het. Die agentskap sê die betrokke newe-effekte behels allergiese vel-reaksies en nierontsteking. Hy het verlede maand ook ‘n moontlike verband gevind tussen ‘n baie seldsame hartontsteking en die boodskapper-RNS-entstowwe. Die Europese reguleerder en die Wêreldgesondheidsorganisasie het […]

Read More

Aktivis sê Kaapstad se toeslag is onwettig

‘n Verbruikersaktivis in Kaapstad, Sandra Dickson, sê dit sal interessant wees om te sien wat ‘n hof in die buurland sou bevind oor wat sy noem ‘n ongereguleerde tarief per elektrisiteitseenheid wat die Kaapstadse metro verlede maand ingestel het. Dickson sê hoewel die stad dit ‘n toeslag noem, het hulle nie die reg om hierdie […]

Read More

Water-ondersteuningsprojek vanmiddag geloods

Die Namibiese landbouministerie gaan vanmiddag drie-uur virtueel die Namibië Watersektor-ondersteuningsprojek van stapel stuur. Die doelwit is om volhoubare produksie en oordrag van waterbronne te hê om verbeterde toegang, kwaliteit en veilige drinkwater vir menslike en nywerheidsgebruik in landelike en stedelike gebiede landwyd te hê. Dit sal slegs gebeur as in water- en sanitasie-infrastruktuur belê word […]

Read More

Onderstepoort kan nou doofheid in honde toets

Die Onderstepoort Veeartseny Akademiese Hospitaal van die Universiteit van Pretoria het in ‘n nuwe breinstam-ouditiewe reaksie-toestel belê om vir doofheid in honde te toets. Die hospitaal toets op die oomblik tussen 20 en 30 honde per maand, waarvan die meeste babahondjies is. Honde se vlakke van gehoor of doofheid word maklik en sonder pyn met […]

Read More

Nuwe voertuigverkope wankel steeds

Nuwe voertuigverkope in Namibië vertoon steeds baie swak. Volgens die jongste syfers wat deur Simonis Storm vir Julie bekend gestel is, is 800 voertuie tydens die vorige maand verkoop teenoor 843 wat tydens Junie nuwe eienaars gevind het. Julie se syfers, al is die laer as Junie sin, is steeds 19,4 persent hoër, op ‘n […]

Read More

Meer oor W&B gewapende roof vanoggend

Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo polisie het meer besonderhede verskaf oor die gewapende roof by die Woermann Brock in Mondesa Swakopmund. Volgens Shapumba is die motor waarin die rowers gevlug het, reeds gevind. Hy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Inentings: Namibiërs begin pandemie ernstig opneem

Die Namibiese gesondheidsministerie is baie tevrede met die tempo van inenting op die oomblik. Die amper 74 000 Namibiërs wat met AstraZeneca ingeënt is, kom stelselmatig aan vir hulle tweede spuit. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê dit is ‘n positiewe teken dat mense begin ernstig raak in die stryd teen die […]

Read More

Koalisie uiteindelik by Stad Whk gevorm

Daar blyk om uitdagings te wees in die bestuur van plaaslike owerhede wat nie deur Swapo beheer word nie. Die Affirmative Repositioning-beweging het reeds ‘n prokureursbrief aan die lynminister, Erastus Uutoni gestuur waar hy Uutoni beskuldig dat hy beheer oor die Windhoek-raad wil neem en die PDM-party sal vanoggend ook ‘n perskonferensie in die verband […]

Read More

US$260m uit US$600m wat gebuit is, teruggegee

Kuberkrakers wat sowat 600 miljoen Amerikaanse dollar in kripto-geldeenhede gesteel het, het 260 miljoen Amerikaanse dollar daarvan terugbesorg. Die Blockchain-webtuiste Poly Network het gesê die fondse is Woensdagmiddag oorbetaal. Dit volg na Poly Network ‘n brief op Twitter geplaas en die kuberkrakers gevra het om die bates terug te gee. Dit is die grootste hoeveelheid […]

Read More