Minister verduidelik Paralimpiese ‘uitdagings’

Die Paralimpiese Spele vind van 24 Augustus in Tokio plaas. Volgens berigte is daar kommer onder die atlete oor wanneer hulle na Japan sal vertrek omdat hulle deelname nog nie deur die sportministerie betaal is nie. Die sportminister, Agnes Tjongarero het dit so aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik. Tjongarero het ook hulle beplande vetrekdatum van […]

Read More

Reaksie op Biden se pogings om olieprys af te bring

Reaksie word ontvang oor die pogings deur die Biden-administrasie wat met verskeie Opul-lede vergader het, om olieproduksie ‘n hupstoot te gee. Die Amerikaners meen ‘n goedkoper olieprys is die enigste manier om globale ekonomiese herstel te bewerkstellig. Maar, daar is ook in sommige oorde menings dat die opheffing van sanksies teen Iran nodig sal wees. […]

Read More

Insette oor hoenderinvoer-protokolle gevra

Die ministerie van handel het lede van die publiek en rolspelers in die hoenderbedryf gevra om insette te lewer in verband met die standaard bedryfsprosedure wat die ministerie verlede jaar daargestel vir hoenderinvoere. Die ministerie het in Februarie verlede jaar invoere vanaf 1 500 metrieke ton tot 1 200 metrieke ton beperk om die plaaslike […]

Read More

Hospitaal stel virtuele besoeke bekend

‘n Hospitaal in KwaZulu-Natal het virtuele besoeke bekend gestel om pasiënte se welstand te verbeter. Die Ahmed Al-Kadi privaat hospitaal in Durban laat familielede nou toe om klank- en video-boodskappe aan pasiënt te stuur. Hospitaalbestuurder Ebrahim Asmal sê hulle het tydens die tweede Covid-19-vlaag bevind pasiënte bly langer in die hospitaal en het ‘n behoefte […]

Read More

Dis Wêreld-olifantdag!

Vandag word Wêreld-olifantdag herdenk. In Namibië is daar baie groot suksesse behaal met die beskerming van die spesie maar, dit het ook gelei tot toenemende konflik met die mens. Rachel Harris, besturende direkteur van Elephant Human Relations Aid, of te wel Ehra, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Agnes baklei teen verbod op 400m vir Christine, Beatrice

Sportowerhede in die land het bevestig dat pogings om toelating vir Christine Mboma en Beatrice Masilingi te verkry om aan die 400-meter deel te neem, duur voort. Die Namibiese sportminister Agnes Tjongarero sê hulle konsulteer op die oomblik met Suid-Afrikaanse owerhede wat hulle geveg het met Caster Semenya. Tjongarero het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Swapo raak senuagtig vir landsburgers – kenner

Dit wil voorkom asof die regering effe senuagtig is vir optogte en protesaksies. Daar is kort na President Hage Geingob se staatsrede op 15 April tydelike versperring aangebring by die parlementstuine in die hoofstad. Dit is steeds in plek en nou word ‘n permanente heining om die tuine opgerig. ‘n Parlement is veronderstel om die […]

Read More

NamWater het steeds niks gehoor oor watertariewe nie

NamWater het reeds ‘n geruime tyd gelede sy voorstelle vir ‘n opwaartse aanpassing in die watertarief aan die kabinet oorhandig. Geen water verhogings is tot dusver aangekondig nie en Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof uitvoerende beampte van die watervoorsiener Abraham Nehemia gepraat. Nehemia het ook sy kommer uitgespreek oor die impak op NamWater […]

Read More

Cyril verduidelik staatskaping

President Cyril Ramaphosa sê daar was niks ongewoons daaraan dat Malusi Gigaba verskuif is van die posisie van adjunkminister van Binnelandse Sake na minsiter van Openbare Ondernemings nie. Ramaphosa verskyn vandag weer voor die staatskapingskommissie. Hy sê die kaping van die staat werk deur strukture en bande met sekere mense sodat diegene wat die kapings-idees […]

Read More

Ongeënte persone stel ander in gevaar

Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula het aanmerkings deur die minister van inligting Peya Mushelenga verdedig. Mushelenga het gesê dat mense wat weier om hulself in te ent, ander in gevaar plaas. Dr. Shangula het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More