Covid: TUN soek bystand vir skole
President Hage Geingob gaan vanoggend om elf-uur Namibiërs toespreek oor die Covid-maatreëls. Hy het gesê in die afgelope weke is bemoedigende tekens in die stryd teen Covid-19 gesien, maar dat Namibiërs nie op hul louere moet rus nie. Mahongora Kavihuha, sekretaris-generaal van die Onderwysersunie van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê wat sy verwagtinge […]
Marburg-gevalle in Guinee bly klim
Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika-streek sê altesaam 150 gevalle van die Marburg-virus is nou reeds in Guinee gediagnoseer, terwyl nog 148 moontlike gevalle gemonitor word. Die virus is hoogs aansteeklik en veroorsaak hemorragiese koors. Dit is van dieselfde familie virusse wat Ebola veroorsaak. Die WGO sê ‘n span, insluitend epidemioloë en maatskaplike antropoloë, is in die […]
Ramatex word in Covid-fasiliteit omskep
Stad Windhoek is tans besig om kontrakte en ooreenkomste te finaliseer om die Ramatex-perseel in die hoofstad te omskep in ‘n Covid-fasiliteit. Die burgemeester Job Amupanda het dit bekend gemaak. Die fasiliteit sal volgens Amupanda deur die voormalige gesondheidsminister dr. Bernard Haufiku en professor Peter Nyarango, ‘n mediese navorsingspesialis, bestuur word. Stad Windhoek se skakelafdeling […]
Oos-Kaap nou Covid brandpunt
Die DA in die Oos-Kaap het sy kommer uitgespreek oor die skerp styging in Covid-19-infeksies in die provinsie. Die jongste syfers toon ses van die agt distrikte het meer as 20 gevalle per 100-duisend van die bevolking aangemeld. Jane Cowley van die DA sê hoewel die toetsing van mense verbeter het, slaag die Departement van […]
Cyril kies ANC bo land
Die Cope-woordvoerder, Dennis Bloem, sê President Cyril Ramaphosa het die ANC bó die land gekies. Bloem sê Ramaphosa se getuienis voor die staatskapingskommissie het meer oor die beskerming van die regerende party gehandel as om eerlik te wees oor dit wat gebeur het. Bloem beskryf Ramaphosa se antwoorde op die meeste vrae as ‘n toesmeerdery […]
Groot kommer in verwarming in Suider-Afrika
Die jongste klimaatsverandering verslag van die VN bly in die nuus. In Namibië word daar voorspel dat verwarming teen twee keer die wêreld se gemiddelde sal geskied wat tot ‘n daling van tot 50 persent in vee-produksie kan meebring. In Suid-Afrika loop die buurland ook die gevaar om onder uiters droë toestande en meerjarige droogtes […]
Britney se pa sal kuratorskap opgee
Die sangeres Britney Spears se pa, Jamie, het ingestem om as die kurator van haar boedel uit te tree. Die 69-jarige Spears sê in hofstukke hy was deurlopend die teiken van ongeregverdigde aanvalle en glo nie ‘n openbare stryd oor sy kuratorskap sal in sy dogter se beste belang wees nie. Die popster is die […]
Rekord mielie-oes
‘n Rekord witmielie-oes is in die kommersiële gebeid van Namibië aangeteken. Die syfer van 74 700 metrieke ton vir die seisoen is 45 persent hoër as die vorige seisoen wat 51 600 ton opgelewer het. Vooruitskattings het die oes op rondom 66 000 ton beraam. Die landbouministerie sê die is die grootste oes wat nog […]
Groot kommer in verwarming in Suider-Afrika
Die jongste klimaatsverandering verslag van die VN bly in die nuus. In Namibië word daar voorspel dat verwarming teen twee keer die wêreld se gemiddelde sal geskied wat tot ‘n daling van tot 50 persent in vee-produksie kan meebring. In Suid-Afrika loop die buurland ook die gevaar om onder uiters droë toestande en meerjarige droogtes […]
Saara deel jongste oor NEEEF
Volgens die Namibiese eerste minister Saara Kuwongelwa-Amadhila is bykomende insette in die NEEEF-wetsontwerp ontvang wat verdere werk vereis voor die wetsontwerp in die parlement ter tafel gelê word. Dit het dit onmoontlik gemaak vir die regering om die aanvanklike tydlyn wat opgestel is, te voldoen. Die omstrede NEEEF verteenwoordig ‘n deelversameling van die beleide wat […]