Nuwe Covid-regulasies deur restaurante verwelkom
Die nuwe Covid-maatreëls tree môre in werking en duur tot 14 September. President Hage Geingob het die nuwe maatreëls bekendgemaak en vir restaurante was dit goeie nuus. Restaurante mag op die perseel alkohol tot tien-uur die aand verkoop. Die bestuurder van Vintage Coffee Shop, Martin Liebenberg, het sy opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gedeel. Hy […]
Plaaslike krieket bedrywig die volgende drie maande
Krieket Namibië het ‘n besige drie maande wat vir beide nasionale mans- en vrouespanne voorlê ter voorbereiding vir verskeie internasionale wedstryde en die Wêreldbeker. Krieket Namibië het hulle planne vir die volgende drie maande bekendgemaak. Die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller, sê hulle voorbereidings sluit ‘n wedstryd wat vandag teen Zimbabwe begin in.
Taaldag 2021 weer in die nuus
Ter ere van Taaldag 2021 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument ʼn opwindende gratis webinaar aan waartydens verskeie kenners Afrikaans se diverse wortels en hedendaagse gedaantes sal belig. Die gesprek, onder leiding van mediapersoonlikheid Heindrich Wyngaard, vind vandag vanaf 14:00 tot 15:30 plaas. Riana Dempers, die Afrikaanse Taalmuseum en -monument se geleentheidskoördineerder het met Kosmos […]
Reaksie op nuwe Covid-regulasies
President Hage Geingob het as deel van die nuwe regulasies teen Covid-19 aangekondig kontaksport mag sonder toeskouers weer afskop. Openbare byeenkomste mag nou deur 100 persone bygewoon word. Die aandklokreël van tien-uur saans tot vier-uur soggens bly in plek. Alkohol mag van Maandag tot Vrydag verkoop word. Restaurante mag op die perseel alkohol tot tien-uur […]
Windhoek stadsraad gaan Rhino Garment hoofpakhuis verhuur
Die Windhoekse stadsraad het tydens ‘n raadsvergadering die aansoek deur die Nasionale Noordsorgsentrum goedgekeur om die hoofpakhuis van Rhino Garment te huur vir die oprigting van ‘n COVID-19 noodsentrum. Die aansoek is goedgekeur op voorwaarde dat die nodige goedkeuring van die gesondheidsministerie verkry moet word. Die aansoeker is verantwoordelik vir die lopende uitgawes, insluitend water, […]
Very best City to get a Wife in Ukraine
Kiev is the capital of Ukraine. There are a lot of options for locating a partner in Ukraine, but you should continue to keep a few factors in mind prior to moving to the capital. You should also consider the size within the city. As the largest urban centers have many prospects for seeing and […]
Advantages of Free Camera Sites
Free camera sites have become increasingly popular. When you may not acquire https://en.wikipedia.org/wiki/Reality_pornography to fulfill your dream spouse, they are still a great supply of extra cash to get models. These websites have an increased quality and can be a fantastic source of income to get models. These sites often have a higher number of […]
How to Find an African Cam Demonstrate
The african cam site ImLive contains over 50 afro girls so, who are buffering at any given time, and you may find the main you’re looking for in a matter of minutes. Yet , you must know that more than half of them are in personal shows, consequently https://en.wikipedia.org/wiki/Free_love you need patient and try to […]
Zambiërs wag vir uitslae van presidensiële verkiesing
Buurland Zambië gaan vandag die presidensiële verkiesingsuitslae tussen President Edgar Lungu en Hakainde Hichilema begin bekend maak. Die verkiesing is gehou midde beperkings van internettoegang en geweld in drie streke. Die gebruik van sosiale media, soos WhatsApp, is deel van Zambiërs se daaglikse lewe en die beperking op toegang maak hulle verdag oor die uitkoms […]
Bek-en-klou-seer breek weer in Zambezi uit
Bek-en-klouseer is weer in die Zambezi-streek waargeneem, het die Namibiese landbouministerie bevestig. Volgens ‘n mediaverklaring is 1 300 beeste in 18 krale besmet. Die besmetting het nou vanaf Kabbe-suid na Kabbe-noord, Katima-landelik en Kongola sedert die uitbreking in Junie versprei. Boere in die Zambezi word gemaan om nie hul diere onwettig oor die grens te […]