Nuwe Covid-19 regulasies van vandag af van krag

Die nuwe Covid-maatreëls wat van vandag af tot 14 September van krag is bepaal onder andere dat 100 persone by byeenkomste toegelaat word. Die aandklokreël geld van 22:00 tot 04:00, volle kapasiteit word by skole toegelaat, drankverkope bly onveranderd, maar restaurante mag drank met etes verkoop. Dobbelhuise is nou oop met 50% kapasiteit,kontaksport word toegelaat, […]

Read More

Oriental Wedding Rituals

Asian marriage ceremony rituals contain a long record. Most Oriental cultures incorporate some version of the same ceremony. The soon-to-be husband and the woman exchange oaths, expressing their particular love and commitment to each other. The wedding ceremony is http://www.recruitkenya.com/techniques-for-getting-into-a-great-russian-dating-culture/ considered holy and is performed by bride’s parents. The bridegroom may also place a dark […]

Read More

130 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 130 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Eenhana het 27, Engela 20, Windhoek 19, Outapi 15 en Luderitz 8. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 5770 aktiewe gevalle, met 113 175 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 122 227.

Read More

Eksperimentele nuwe reëls gaan getoets word in vanmiddag se toets tussen die Springbokke en die Pumas

Rugby: Eksperimentele nuwe reëls gaan getoets word wanneer die Springbokke en die Pumas mekaar vanmiddag op die Nelson Mandelabaai-stadion in ‘n Kampioenskapsreekstoets pak. Wêreldrugby het die wysigings goedgekeur in ‘n poging om die spel aantrekliker te maak. Dit sluit in dat ‘n span besit behou wanneer hy die bal uit sy eie helfte onregstreeks binne […]

Read More

Wydlopende kommentaar op bekende mediese kundige se standpunt oor Covid-19 inentings

‘n Toonaangewende Suid-Afrikaanse mediese deskundige, die hartchirurg dr Susan Vosloo, is in omstredenheid gehul na haar beweerde kommentaar oor Covid-19-entstowwe, waar sy glo noem dat mense wat ingeënt is ’n groter risiko inhou as die virus self en dat almal wat ingeënt word deel van ‘n eksperiment is. Vosloo, het in die video ook glo […]

Read More

Julie was die warmste maand ter wêreld

‘n Amerikaanse federale wetenskaplike en regulerende agentskap berig dat Julie die warmste maand ter wêreld was. Data toon dat die hoogste temperature ooit in Julie aangeteken is sedert die rekordhouding een-honderd-42 jaar gelede begin het. Die Amerikaanse media berig dat kenners meen dat dit te wyte is aan die langtermyn-impak van klimaatsverandering.

Read More

Staatsamptenare in Kanada onder druk oor Covid-inentings

Die regering in Kanada het aangekondig dat alle staatsamptenare teen einde Oktober teen COVID-19 ingeënt moet word of die risiko loop om hul werk te verloor. Nuusagentskappe berig dat die mandaat ook van toepassing is op werkers in federale gereguleerde sektore. Kommersiële lug-, skip- en interprovinsiale treinpassasiers moet ook ingeënt word.

Read More

Windhoekse stadsraad oor die vyfjaar elektrifiseringsplan

Die Windhoekse stadsraad het ‘n hersiening van die vyfjaar elektrifiseringsplan goedgekeur, wat in 2017 geïmplementeer is en in 2019 en 2020 hersien is. Fase 1, 2 en 3 van die projekte is suksesvol geïmplementeer, wat lei tot ‘n totaal van 3 200 huishoudings in die kiesafdelings Moses Garoeb, Tobias Hainyeko, Samora Machel en Khomasdal wat […]

Read More

Lekker rugby vanmiddag

Rugby: Die Springbokke se kaptein, Siya Kolisi, sê die span beskou vandag se Kampioenskapstoets teen Argentinië in Gqeberha as net so belangrik as die pas-afgelope reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Hy het met die media gepraat oor die reeks teen die Pumas, die All Blacks en die Wallabies. Kolisi sê vandag se wedstryd […]

Read More

Copps 94.1 bedrywig gisteraand

Tydens Namibië se enigste teenmisdaad realiteitsprogram Copps 94.1 met borge die Windhoekse Stadspolisie, G4S Namibië, Auas Motors, Minet Namibië Insurance Brokers and E-Med Rescue 24 gisteraand is ‘n aantal mense inhegtenis geneem wat die Covid-regulasies na bewering ootree het soos Francois Lottering wat op grondvlak was verduidelik.

Read More